Riversdal Blues RVK

Riversdal Blues RVK HOU BLOU HOU 🩡

πŸ‰ Baie geluk aan 3 van ons spelers wat deurgedring het na die finale rondte van die U/21 wat Woensdag plaasvind!Ons is o...
23/06/2026

πŸ‰ Baie geluk aan 3 van ons spelers wat deurgedring het na die finale rondte van die U/21 wat Woensdag plaasvind!

Ons is ongelooflik trots op julle harde werk en toewyding. Sterkte vir die laaste rondte β€” gee net julle beste en geniet elke oomblik.

Baie geluk aan Chadleigh Busch, Corne Juta en Caydee Sauls πŸ‰πŸ”₯

Ons staan agter julle! πŸ’™

Happy Father’s Day aan al die Blues daddies πŸ’™ Dankie vir alles wat julle doen, vir julle ondersteuning, opoffering en li...
21/06/2026

Happy Father’s Day aan al die Blues daddies πŸ’™ Dankie vir alles wat julle doen, vir julle ondersteuning, opoffering en liefde – op en af van die veld. Hoop julle het ’n geseΓ«nde dag saam met julle families. ✝️

Happy Birthday Enrico Kellies πŸ’™β€” Psalm 118:24 πŸ’™
19/06/2026

Happy Birthday Enrico Kellies πŸ’™

β€” Psalm 118:24 πŸ’™

Happy Birthday Nathan Laverlot πŸ’™β€” Jeremiah 29:11 ✝️
18/06/2026

Happy Birthday Nathan Laverlot πŸ’™

β€” Jeremiah 29:11 ✝️

Happy Birthday Johan Fielies πŸ’™β€” Psalm 16:11 ✝️
18/06/2026

Happy Birthday Johan Fielies πŸ’™

β€” Psalm 16:11 ✝️

πŸ•ŠοΈπŸ’™ Dis met swaar harte dat ons afskeid neem van Auntie Lily Adams.Om haar in haar Riversdal Blues-hemp te sien herinner...
18/06/2026

πŸ•ŠοΈπŸ’™ Dis met swaar harte dat ons afskeid neem van Auntie Lily Adams.
Om haar in haar Riversdal Blues-hemp te sien herinner ons daaraan dat sy altyd deel van die Blues-familie sal wees. πŸ₯ΊπŸ₯ΊπŸ₯Ί

Haar begrafnis vind plaas op Saterdag, 20 Junie 2026.
Ons dra haar familie en geliefdes in ons gebede en vra dat die gemeenskap hulle met liefde sal omring.

Rus sag, Auntie Lily.
Eens ’n Blue, altyd ’n Blue. πŸ’™πŸ•ŠοΈ

Baie geluk aan ons 5 spelers wat deur is na die 2de rondte van U21 SWD! πŸ‰πŸ’™Julle harde werk, opoffering en deursettingsve...
17/06/2026

Baie geluk aan ons 5 spelers wat deur is na die 2de rondte van U21 SWD! πŸ‰πŸ’™
Julle harde werk, opoffering en deursettingsvermoΓ« begin vrugte dra en ons is ongelooflik trots op elkeen van julle.

Vir vanaand se reis George toe vra ons voorbidding vir veiligheid, wysheid en krag. Gaan geniet dit, speel met hart en gee net julle beste β€” julle dra nie net julself nie, maar ook almal wat agter julle staan.

Die werk is nog nie klaar nie β€” hou aan glo, hou aan veg. Ons staan trots agter julle! πŸ’™πŸ”₯πŸ™

Happy birthday Jason Jacobs πŸ’™β€”  Psalm 118:24 ✝️
17/06/2026

Happy birthday Jason Jacobs πŸ’™

β€” Psalm 118:24 ✝️

πŸ’™
15/06/2026

πŸ’™

RIVERSDAL NUUS - Riversdal Blues het hul...

πŸ‰πŸ’™ FULL TIME | 29–24 πŸ’™πŸ‰Vanaand was meer as net ’n score op die bord. Dit was hart, opoffering en manne wat vir mekaar ge...
13/06/2026

πŸ‰πŸ’™ FULL TIME | 29–24 πŸ’™πŸ‰

Vanaand was meer as net ’n score op die bord. Dit was hart, opoffering en manne wat vir mekaar geveg het tot die laaste fluitjie. Hierdie een beteken baie. πŸ”₯

πŸ† A Team Man of the Match – Waylon & Vuyo
Julle performance, passie en commitment het uitgestaan. Welverdiend manne πŸ‘πŸ’™

En aan elke supporter wat opgedaag het β€” dankie. Dankie vir elke cheer van die kantlyn, elke woord van aanmoediging en dat julle aanhou glo en staan saam met ons. Julle support beteken meer as wat woorde kan sΓͺ. Hierdie een is net soveel julle s’n soos dit ons s’n is πŸ₯ΊπŸ’™πŸ‰

One club
One family
Always Blues. πŸ’™πŸ”₯

Address

Vettrivierrylaan , Riversdal
Riversdale
6670

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riversdal Blues RVK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Riversdal Blues RVK:

Share