Riversdal Rolbalklub

Riversdal Rolbalklub We are a sports club situated right next to the Jurisch Park Monument in Riversdale, Western Cape, S 1. Matches can only be made by booking.

Book a match with our secretary, Marie Boshoff, on +27 60 818 3436.
2. Dress code is sporty with flat-soled shoes. Visitors cannot play bare-feet. Sports shirt with collar for visitors and club uniform is preferred for club members on Saturdays.
3. Bowls are available to play with at no cost (The club can accommodate a lot of visitors without bowls).
4. Annual membership fees for 2022 is currently R700.00 (once off) and pro-rata during the year.
5. Membership application forms are available at the secretary or at this link:https://www.bowlssa.co.za/wp-content/uploads/2019/07/Std-Application-Form.pdf
6. Bar facilities are available.

Dankie aan ons BorgToyota Riversdal vir die Opedag wat julle vir ons moontlik gemaak het saterdag 15 Augustus 2026. Dit ...
16/08/2026

Dankie aan ons BorgToyota Riversdal vir die Opedag wat julle vir ons moontlik gemaak het saterdag 15 Augustus 2026. Dit was n baie gesellige dag met baie aangename spelers van oral. Dankie vir elkeen wat die dag n sukses gemaak het.

Riversdal was Saterdag die Wenners van die jaarlikse Interklubliga. Die finale rondte was Saterdag 25 Julie op Riversdal...
27/07/2026

Riversdal was Saterdag die Wenners van die jaarlikse Interklubliga. Die finale rondte was Saterdag 25 Julie op Riversdal gespeel. Klubs wat jaarliks deelneem aan die liga is Barrydale Heidelberg Witsand Ladismirh Stlbaai en Riversdal. Dit was n eerste wen vir Riversdal. Baie geluk Riversdal! Dit was naelskraap maar ons het dit gemaak. Trots op julle.

Baie geluk aan Celvin Basson en Brendon Damons van Riversdal Rolbalklub wat gekies is vir die Eden 0/35 spanne. Ons is b...
07/07/2026

Baie geluk aan Celvin Basson en Brendon Damons van Riversdal Rolbalklub wat gekies is vir die Eden 0/35 spanne. Ons is baie trots op julle.

Riversdal Rolbalklub het saterdag 16 Mei  n baie suksesvolle Presidentsdag aangebied. Dit was n baie gesellige dag van r...
17/05/2026

Riversdal Rolbalklub het saterdag 16 Mei n baie suksesvolle Presidentsdag aangebied. Dit was n baie gesellige dag van rolbal speel en kuier met vriende van ons omliggende klubs. Daar was 24 spanne wat deelgeneem het. Dankie aan almal wat wat die dag vir ons moontlik gemaak het. Geluk aan al die wenners.

Riversdal Rolbalklub nooi almal uit wat belangstel om n lekker Sosiale aand van rolbal saam ons te kom geniet.
13/04/2026

Riversdal Rolbalklub nooi almal uit wat belangstel om n lekker Sosiale aand van rolbal saam ons te kom geniet.

Baie geluk Ashley met jou plek in die Loeries A span. Die klub is baie trots op jou. Ons wil ook geluk sê aan Carla van ...
13/04/2026

Baie geluk Ashley met jou plek in die Loeries A span. Die klub is baie trots op jou. Ons wil ook geluk sê aan Carla van Tonder van Heidelberg vir haar plek in die Loeries Dames span.

Lede van die Anglikaanse kerk het woensdagmiddag ons klub besoek. So 'n paar b***e gerol en 'n gebed vir ons gedoen. Dan...
03/04/2026

Lede van die Anglikaanse kerk het woensdagmiddag ons klub besoek. So 'n paar b***e gerol en 'n gebed vir ons gedoen. Dankie dit was 'n voorreg om julle te ontvang

Rugbyspanne van Hartenbos, Swartland en Robertson het vandag hul talent op die rolbalbane kom wys. Wie sê n rugbyspeler ...
31/03/2026

Rugbyspanne van Hartenbos, Swartland en Robertson het vandag hul talent op die rolbalbane kom wys. Wie sê n rugbyspeler kan nie rolbal speel nie? Dis n jaarlikse instelling van Robertson en Swartland skool en hulle het hul eie trofee waarvoor hulle speel.
Robertson was die wenners die jaar. Hartenbos het die jaar kom deel in die pret en dit was n baie gesellige oggend wat almal terdeë geniet het. Ons nooi ander skole wat jaarliks aan die rugby week by Oakdale deelneem om ook te kom.

Address

C/O Heidelberg Road And N2
Riversdale
6670

Opening Hours

Wednesday 13:00 - 17:00
Saturday 13:00 - 17:00

Telephone

+27608183436

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riversdal Rolbalklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Riversdal Rolbalklub:

Shortcuts

Share

Category