01/09/2026
🩷💙 STAGE BOYS GEE TERUG! 🏉🔥
Dis nie net rugby nie… ons is meer as ’n Sevens-klub! 🙌🏽
Op 19 September vat ons hande en maak ons saam ons gemeenskap skoon. 🧹🗑️🌿
📍 Riverville (Bymekaar kom punt)
⏰ 08:00
🗓️ 19 September
Bring jou handskoene, gemaklike klere en ’n hart om ’n verskil te maak. ❤️
Elke hand help — elke klein bydrae maak ’n groot verskil! 💪🏽🩷
Kom join ons en wys waarvoor STAGE BOYS staan! 🏉🔥