03/02/2024
Great day out with team Coastline AC Riversdale Superkids.
De Dekker spar wedloop in Grootbrak. Waar ons atlete goed gedoen het in 21km 10km en 4km wedlope.
Thanks aan Coach Basil Abelse en team wat ons so voorberei het Vir hierdie wedlope. En ook baie dankie Vir uncle Hendrik Hennie en aunt Germaine Witbooi wat die vervoer altyd verskaf Germaine Witbooi vervoer dienste altyd beskikbaar en betroubaar. Dankie aan Elke atleet wat vandag hulle Alles gegee het in die wedlope.
Noel Adams
Nolene Liebenberg
Zarina Meyer-brewer
King Nobevu
Design 2 Run