Garden Route Hockey Academy

Garden Route Hockey Academy We focus on developing young hockey players aged 7–18.

Based in Riversdale, we offer weekly coaching by internationally experienced coach Tanya van Bosch, plus hockey clinics and coaching opportunnities throughout the Garden Route.

Proud to be part of this Team!!🏆🫶🏻 Eden District Hockey Federation
16/07/2026

Proud to be part of this Team!!🏆🫶🏻 Eden District Hockey Federation

SPORT NEWS - The Eden women’s A team...

Baie geluk aan Garden Route Hokkie Akademie speler, Nelrie Uys wat as nie-reisende reserwe vir die Eden O/13-span gekies...
24/06/2026

Baie geluk aan Garden Route Hokkie Akademie speler, Nelrie Uys wat as nie-reisende reserwe vir die Eden O/13-span gekies is! 🏑

Nelrie is ’n uitstekende verdediger wat kalm bly onder druk en altyd haar werk op die veld doen. Haar harde werk, toewyding en wedstrydtemperament onderskei haar van die res.

Om so naby aan die span te kom is steeds ’n groot prestasie. Hou aan droom, werk hard en glo in jouself. Jy is op die regte pad. 💪🏻🏑

Baie geluk aan Zara Kleynhans met haar verkiesing tot die Eden O/16 Regional Span wat Eden van 2–4 Julie in die Paarl ga...
24/06/2026

Baie geluk aan Zara Kleynhans met haar verkiesing tot die Eden O/16 Regional Span wat Eden van 2–4 Julie in die Paarl gaan verteenwoordig!

Garden Route Hokkie Akademie is ongelooflik trots op jou. Jy is ’n ware aanwins vir die span, en ons wens jou alle sterkte toe vir die toernooi.💪🏻🏑

08/02/2026

🙌🏻South African Country Districts Ladies Tournament in George 4-11 July
Dont miss it!!🏑

Suksesvolle Hokkie Kliniek by Hoërskool Swellendam !Lekker warm, maar n goeie begin vir die seisoen wat voorlê💪🏻🏑
28/02/2025

Suksesvolle Hokkie Kliniek by Hoërskool Swellendam !
Lekker warm, maar n goeie begin vir die seisoen wat voorlê💪🏻🏑

04/07/2024

Address

Riversdale

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Garden Route Hockey Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share