26/08/2026
Hierdie naweek trek ons die pad na Montagu vir ons laaste wedstryd van die 2026-seisoen! π₯
Hierdie is meer as net nog βn wedstrydβ¦ dit is die laaste keer wat ons spelers hierdie seisoen die groen en goud sal aantrek. ππ
Ons spelers het deur die hele seisoen hard gewerk, geveg en die Swellies naam met trots gedra. Nou is dit tyd om vir βn laaste keer langs die veld te staan en hulle luidkeels te ondersteun!
En daar is nog baie op die spelβ¦ ππ
Hierdie wedstryd kan bepaal of Swellies ons kosbare 3de plek op die liga-log behou! πͺπ₯
Swellies-familie, kom ons maak Montagu groen en goud! ππ
Kom skree vir ons spelers. Kom wys hulle wat ons ondersteuning beteken.
Een laaste wedstryd. Een laaste stryd. Een laaste keer in GROEN EN GOUD! πππ