06/09/2026
Die begin van lente is afgeskop n sonnige Lente Dag van rolbal op Swellendam.
36 spelers het 9:00 begin rol en aan die einde van n tawwe dag het die Span van Schalk, Kobus en Elmarie as wenners uitgestaan - baie geluk!
Baie dankie aan Riverbed Guesthouse wat die dag geborg het.