20/11/2026
Vreemde ongeluk op Wagpospad
BRITS POS – BRITS - Saterdag, 14 November het dié bakkie op die Wagpospad op ‘n plaashek en p**l opgeëindig. Volgens Leandré Spies, woordvoerder van Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) het hulle een persoon met minder ernstige beserings na ‘n hospitaal vir behandeling vervoer. (Foto’s: HEMS)