West Coast Throws Academy

West Coast Throws Academy Focus on coaching discus, hammer, shotput and javelin

22/06/2026

Geseend om nog n Wintersprogram te begin

Diegene wat ons blad volg sal saamstem dat '26 n ongelooflike jaar was vir hierdie drie baie spesiale jong dames. Baie g...
05/05/2026

Diegene wat ons blad volg sal saamstem dat '26 n ongelooflike jaar was vir hierdie drie baie spesiale jong dames. Baie geluk Lienka, brons medalje SASA D15 hammergooi met n pb, en 'n 5de plek in discus. Bella, well done met jou 4de plek, jy het baklei vir hom. Mieke, baie geluk, D15 4de plek hammer en discus.

Baie geluk Mieke, baie trots op jou. Brons medalje by ASA  D U16 hammergooi 49,39n.
29/03/2026

Baie geluk Mieke, baie trots op jou. Brons medalje by ASA D U16 hammergooi 49,39n.

Well done Bella. Vandag is jy die SA Kampioen. ASA Goud in jou 1ste jaar Dogters U18 hammergooi met n pb van 55,35m. 10x...
27/03/2026

Well done Bella. Vandag is jy die SA Kampioen. ASA Goud in jou 1ste jaar Dogters U18 hammergooi met n pb van 55,35m. 10x maande se harde werk. Baie trots op jou. Baie dankie vir Coach
Tshepang Makhethe vir al jou insette en raad

Baie geluk Lienka. DI4 discus 39,61m. Goud, rekord en n pb by die WesKaap kampioenskappe. Wat hierdie ook merkwaardig ma...
15/03/2026

Baie geluk Lienka. DI4 discus 39,61m. Goud, rekord en n pb by die WesKaap kampioenskappe. Wat hierdie ook merkwaardig maak is dat Lienka 3de is uit al die ouderdomsgroepe - D14,D15, D17en D19. Well done!

Hammergooi. Weskus kampioene, Boland kampioene, Boland ASA kampioene en nou WesKaap kampioene. Lienka D14 Goud/Rekord(45...
15/03/2026

Hammergooi. Weskus kampioene, Boland kampioene, Boland ASA kampioene en nou WesKaap kampioene. Lienka D14 Goud/Rekord(45,91 pb) Mieke D15 Goud en Bella D17 Goud/Rekord en skuif haar pb op van 50m na 54m. Baie geluk julle 3x

Address

Langebaan

Telephone

+27711597633

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when West Coast Throws Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to West Coast Throws Academy:

Shortcuts

Share

Category