02/09/2026
Die liga mag miskien verby wees, maar die stryd is nog lank nie oor nie! ๐๐ฅ La Motte RFC is reg om alles op die lyn te sit by die After League Tournament!
Wanneer goeie dinge gebeur, gebeur daar nog meer goeie dinge โ en ons gaan nie meer wegsteek in "Die Bos" nie! Een van ons ondersteuners het gebid vir Evies, en nou gaan julle dit kry! ๐ฅ Dit is The Show before the Show. Verwag groot rugby, massiewe energie en daardie onverbeterlike atmosfeer waarvoor Die Bos bekend is. ๐๐๐
๐
Datum: Saterdag, 12 September 2026
๐ Plek: Ocean Park ("Die Bos")
โฐ Hekke open: 12:00 | Wedstryde begin: 13:00
๐๏ธ Hekgelde:
Grootmense: R30
Kinders (