La Motte Junior Rugby

  • Home
  • La Motte Junior Rugby
Call Directions Contact the business

La Motte Junior Rugby Youth focussed rugby club that aims to develop young prospects

Die La Motte Junior Rugby wil van hierdie geleentheid gebruik maak om een van sy HOOF ROLSPELERS vandag te vereer op sy ...
12/09/2026

Die La Motte Junior Rugby wil van hierdie geleentheid gebruik maak om een van sy HOOF ROLSPELERS vandag te vereer op sy 50ste verjaardag.
Soos ons almal hom ken Coach Clive.

n Steunpilaar, Vader figuur, Staatmaker.

Coach Clive jy moet n wonderlike dag het. Mag goedheid en guns jou altyd volg tot in lengte van dae. Behou die gesindheid en geniet die lewe vir wat dit ookal werd is. Jys n wonderlike mens. Ons weet jou familie en vriende gaan jou bederf.
Jou deursettings vermoë is seker wat jou so jonk hou, want 50 het nog nooit so goed gelyk by enige man nie🤣.

Geniet dit BOSS.

 # # # 🏎️ Rev Up for a Good Cause! 🏎️La Motte Junior Sports Club, hosted by Franschoek Car Culture, proudly presents the...
03/08/2026

# # # 🏎️ Rev Up for a Good Cause! 🏎️

La Motte Junior Sports Club, hosted by Franschoek Car Culture, proudly presents the **Charity Park Off**! Bring your family, your friends, and your sweetest rides for an action-packed day.

** **

 # # 🏉 GROOT NUUS VIR LA MOTTE JUNIOR RFC! 🏉Ons bars letterlik uit ons nate van trots! Een van ons eie jong sterre, **Az...
11/06/2026

# # 🏉 GROOT NUUS VIR LA MOTTE JUNIOR RFC! 🏉

Ons bars letterlik uit ons nate van trots! Een van ons eie jong sterre, **Azhar Ravelle**, is opgeneem in die **Boland DCAS O/15-span**! 🎉

Hoewel hy die span deur die skoolstelsel gehaal het, is ons ongelooflik trots op die stewige rugby-fondasie wat hy hier by La Motte Junior RFC gebou het. Dit is ’n massiewe prestasie en ’n bewys dat harde werk op die graswortelvlak vrugte afwerp.

**Ons wens vir jou, Azhar Ravelle:**

* **Gryp dit aan:** Maak die absolute beste van hierdie wonderlike geleentheid.
* **Geniet dit:** Geniet elke oomblik, elke wedstryd en die hele ervaring op die veld.
* **Bring dit huistoe:** Leer soveel as moontlik en bring daardie nuwe kennis en vaardighede terug na ons klub toe, sodat ons ander spelers saam met jou kan groei en verbeter.

Jy dra La Motte se naam met eer. Gaan wys hulle van watter hout ons gekap is! 💪🔥

---

BOOM!!! BOOM!!! BANG!!!Ryan Pheiffer maak net opslae. As dit nie oor is nie dan is dit BINNE IN!!!As seun het jy van kle...
01/06/2026

BOOM!!! BOOM!!! BANG!!!

Ryan Pheiffer maak net opslae. As dit nie oor is nie dan is dit BINNE IN!!!

As seun het jy van klein tyd af gewys wat in jou steek en jyt gegroei in n goeie jongman met soveel karakter.

Baie Geluk met jou prestasie in die 0/16 LUIPERDS RUGBY span wat gaan deelneem in die GRANT KHOMO Rugby toernooi later die maand.

Ons wens jou net goeie dinge toe en hoop jy gaan van krag tot krag. Geniet dit wat jy doen en doen dit tot die beste van jou vermoë.
Maak GOD altyd n prioriteit en alles sal vir jou uitwerk.

Spreuke 3 vers 6
"Ken HOM in al jou weë, dan sal Hy Jou paaie gelyk maak".

Die La Motte Gemeenskap staan bankvas agter jou. Maak ons trots soos jy alreeds doen. HOU AAN , HOU UIT.

RUGBY GROETE

29/04/2026

Hi Getroue ondersteuners

La Motte Junior Rugby wil graag een en elk bedank vir hul toegewyde ondersteuning met die braai verkope wat gehou was vrydag 24 April 2026. BAIE BAIE DANKIE!!!

n Spesiale Dank aan ons borge wat dit goed gevind het om hul hande in hul sak te druk om die lewens van ons toekomstige rolmodelle makliker te maak.
*BAIE DANKIE AAN*
• FRANCO FRANSCHHOEK
• DARRYL FARMER
• POPPIES DUST & SHINE
• LEWIS BUSH CLEARING
• JOHNATHAN DANIELS
• GARLIN ALBERTS
• PETER JEPTHA
• CERVIN JEFTHAS
• SELWYN TRANSPORT
• JACQUES VAN RHYN
• CLYDE BAM

sonder die hulp van julle was dit n groot berg maar deur saam te staan het ons dit vermag.
Ons kan nie genoeg dankie sê nie. Ons hoop om in die toekoms nog n sterker band te vorm, hande te vat en ons jeug te ondersteun in dit wat positief is.

*It takes a community to raise a child*

08/03/2026

Trotse La Motte ondersteuner/chairperson

Clyde Bam baie dankie vir jou donasie. Waar jy 8 seuns se harte gesteel het met jou bydra tot hul intreefooie wat R50 pe...
01/03/2026

Clyde Bam baie dankie vir jou donasie. Waar jy 8 seuns se harte gesteel het met jou bydra tot hul intreefooie wat R50 per jaar is. Hoop ons kan n langpad stap saam.
Liefde & Groete

13/01/2026

With Barnard Castle School - Sport Tours – I'm on a streak! I've been a top fan for 6 months in a row. 🎉

We had our very first pre-season practice today with the youngsters in our valley.We would love to invite all the boys b...
08/01/2026

We had our very first pre-season practice today with the youngsters in our valley.

We would love to invite all the boys between the age of 9-17 to join our club and make this year even better then the previous years. All is welcome.

We dont practice this coming Tuesday, since the boys needs to get ready for the new school year, practice will resume on Thursday 17h00 at the Groendal Primary School field.

Please help us make a difference in our communities by practicing sport and keep violence and gansterism out.

La Motte Junior Management.

31/12/2025

Appreciation Post:
To the people who make this club tick.
Our Valued fans and sponsors.
We see you....we appreciate you and we wish you the best that 2026 have on offer
Winelands Guide
Franco Franschhoek
Sampson Granson Tours
Jonathan Daniels (Watch Eagle Security)
Evolve IT
Petersen
Reginald Oliver Pheiffer
Peter Jephtha ( Jephtha and Sons Transport)

Address


Telephone

+27795972765

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when La Motte Junior Rugby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to La Motte Junior Rugby:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed gym/sports facility?

Share