26/11/2026
🚀🔥 JOU SOMERTRANSFORMASIE BEGIN NOU!
Desember is amper hier! Die vraag is: Gaan jy aanhou uitstel, of gaan jy uiteindelik iets aan jou liggaam doen?
Jy hoef nie nog ’n Januarie te begin met dieselfde doelwitte wat jy hierdie jaar gehad het nie!
Dit maak nie saak of jy 5kg wil verloor, 10kg wil verloor, spiermassa wil bou of jou liggaam se definisie wil verbeter nie. Die eerste stap is om te begin!
EK HET 3 TRANSFORMASIEPLANNE BESKIKBAAR:
🔥 4-WEEK BODY TRANSFORMATION
Begin nou en werk aan jou liggaam voor die Desember-vakansie!
💪 8-WEEK BODY TRANSFORMATION
Bou momentum en werk aan groter doelwitte.
🏆 12-WEEK BODY TRANSFORMATION
Gee jouself die geleentheid om jou liggaam op ’n heel nuwe vlak te transformeer!
WAT JY KRY:
🥗 Persoonlike dieetplan
🏋️ Persoonlike gym- of tuis-oefenprogram
📈 Tweeweeklikse check-ins en aanpassings
📲 WhatsApp-ondersteuning
💊 Supplementvoorstelle
🔥 15% afslag op NPL Supplements
🏆 BONUS: JOU TRANSFORMASIEPLAN GEE JOU OOK GRATIS TOEGANG TOT DIE THAILAND CHALLENGE! 🇹🇭
Transformeer jou liggaam en staan ’n kans om ’n 7-nagte vakansie na Thailand vir 2 mense ter waarde van R50 000 te wen, OF kies R30 000 kontant in plaas daarvan! 🌴✈️
Met 10+ jaar se ervaring en 5000+ transformasies is jy in goeie hande.
DIE VERSKIL TUSSEN WAAR JY NOU IS EN WAAR JY WIL WEES, BEGIN BY DIE BESLUIT OM TE BEGIN!
Moenie langer wag nie. Bespreek vandag jou plek, begin jou transformasie en kry jou gratis Thailand Challenge-entry! ☀️🔥
📲 WhatsApp my vandag! 069 754 0698
🌍 Aanlyn coaching wêreldwyd beskikbaar.