Kirsten Balletskool

Kirsten Balletskool Sedert 1993 bied Kirsten Balletskool in Orania hoë gehalte klassieke balletopleiding aan.

As ’n DASA-geaffilieerde skool bied ons klasse vir alle ouderdomme en vaardigheidsvlakke, met ’n sterk fokus op tegniese vaardigheid en dissipline.

✨ TYDLOOS – Dans deur die dekades! ✨Van klassieke bewegings tot moderne ritmes – ’n aand om te onthou! 💃✨📅 7 November | ...
08/09/2026

✨ TYDLOOS – Dans deur die dekades! ✨

Van klassieke bewegings tot moderne ritmes – ’n aand om te onthou! 💃✨

📅 7 November | 18:30
📍 Orania Gemeenskapsaal
🎟️ Volwassenes: R50 | Kinders (2 jaar en ouer): R20
🎫 Kaartjies beskikbaar by Melk & Heuning

Bring jou familie en vriende en kom geniet die aand saam met ons! 🌟

’N UITSONDERLIKE DASA-EKSAMEN VIR KIRSTEN BALLETSKOOL!Ons is ongelooflik trots op al ons leerlinge wat vanjaar hul DASA-...
25/08/2026

’N UITSONDERLIKE DASA-EKSAMEN VIR KIRSTEN BALLETSKOOL!

Ons is ongelooflik trots op al ons leerlinge wat vanjaar hul DASA-balleteksamens afgelê het!
Ons is besonder trots om te kan sê dat ons leerlinge se gemiddeld 93% was en saam 12 A+ simbole behaal het vir hul "Medal" danse.

🌟 Ons top leerling van die eksamen:
Anneke Schönfeldt – 96%
Anneke het ’n besonderse 96% vir haar Graad 2-eksamen behaal en is ons toppresteerder van hierdie eksamen. Baie geluk, Anneke! 🏆

Elke leerling se prestasie is ’n bewys van toewyding, deursettingsvermoë en ’n liefde vir dans. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle.

Baie geluk aan ons dansers, en baie dankie aan elke ouer wat hulle kinders deur die jaar ondersteun en aangemoedig het.

Soli Deo Gloria — Aan God alleen die eer

Baie opgewonde om die week almal se rapporte en sertifikate uit te deel!
18/08/2026

Baie opgewonde om die week almal se rapporte en sertifikate uit te deel!

10/08/2026
31/07/2026

Dankie vir almal wat kom kyk het en die leerlinge ondersteun!

Address

Diamantlaan
Orania
8752

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

0826836317

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kirsten Balletskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share