Stokkiesdraai Park

Stokkiesdraai Park Stokkiesdraai is geleë in Orania en bied n tuiste vir verskeie winkels en restaurante wat goed aansluit by die ontspanne en kindervriendelike omgewing.

07/06/2023

Kom gesels gerus met jou vriendelike agente by Byekorf Eiendomme Orania.
Hier word almal vriende!
Ons help graag met enige verkope of verhurings van residensële,kommersiële eiendomme, erwe, kleinhoewes en nog vele meer.





moontlikhede

Kommersiële ruimte beskikbaar in Orania se voorste winkelsentrum, Stokkiesdraai park.Kontak Byekorf by:076 877 1179
07/06/2023

Kommersiële ruimte beskikbaar in Orania se voorste winkelsentrum, Stokkiesdraai park.

Kontak Byekorf by:
076 877 1179

05/06/2023
Pret op Stokkiesdraai! Gaan gee 'n 👍 vir  Orania en raak deel van die pret!
03/04/2023

Pret op Stokkiesdraai!

Gaan gee 'n 👍 vir Orania en raak deel van die pret!

06/03/2023

Ontmoet die Bernette Orania, VARSGEPARS span:

Adri van der Merwe:
13 jaar 'n Bernina handelaar en was ook al aangewys deur Bernina SA as handelaar van die jaar. Sy het 'n diploma in Modeontwerp en personeelbestuur.

Lelanie Roets ook n trotse eienaar van 'n Bernina, verantwoordelik vir Bemarking.

Irma Roets, eienaar, meer as 50 jaar 'n Bernina kliënt. Het jare se ondervinding in die gebruik van Bernina toebehore, masjienborduurwerk en stikkwaliteit. En gebruik V9 Bernina sagteware vir digitalisering.

Olga Boshoff, winkelbestuurder, ook 'n trotse eienaar van Berninas, aan haar kreatiwiteit en gebruik van sagtewate is daar geen perke.

Word deel van die Bernina Familie.
Besoek ons by VARSGEPARS op Stokkiesdraai Orania

📞 079 689 1985
📩 [email protected]

23/02/2023

Wanneer jy 'n naaimasjien wil koop is dit belangrik dat jy een koop wat betroubaar is en 'n ondersteuningsbasis bied van produkopleiding, tegniese bystand en vaardigheidsontwikkeling.
BERNETTE ORANIA bied dit alles vir jou.
Het jy geweet dat Bernette die ekonomiese intreevlak naaimasjien is van Bernina.
Switserse vakmanskap en betroubaarheid is eie aan Bernette.
Kom besoek ons winkel by VARSGEPARS op Stokkiesdraai Orania
Of kontak ons by
079 689 1985

21/02/2023
11/01/2023

Onthou jy die opgewondenheid van jou eerste seëlringetjie?

Vir party was dit hulle eerste ‘duur’ item in egte silwer of goud.

Vir ander was dit die storie om oor te vertel….”My Pa het dit vir my gegee toe ek die dag skool toe is” of “Met my 13de verjaarsdag was ek ‘n amptelike tiener en my Ouma het vir my ‘n seëlring gegee”

Vir party is dit ‘n familie-tradisie en vir baie is dit ‘n persoonlike stempel.
Roelien de Klerk Juwele maak reeds die afgelope 20 jaar seëlringe – ons nuutste seëlring maak ons trots.

(Beskikbaar in silwer of in goud – met ‘n voorletter van jou keuse)

By Stokkiesdraai Kinderkyk los jy jou kind in bekwame hande wat ons jongspan met oulike en unieke aktiwiteite besighou. ...
19/12/2022

By Stokkiesdraai Kinderkyk los jy jou kind in bekwame hande wat ons jongspan met oulike en unieke aktiwiteite besighou. Jy kan of jou kroos stuur vir die hele dag, of hulle net sekere aktiwiteite laat bywoon Hier volg vandag se program:

Kontak vir Christelee vandag nog by +27 63 680 5292

Address

R369
Orania
8752

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 21:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 21:00
Saturday 07:00 - 21:00

Telephone

0824810691

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stokkiesdraai Park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share