Die Gemsbok Sportinstituut

Die Gemsbok Sportinstituut Sport- en rekreasie sentrum in Orania vir die bevordering van inwoners se gesondheid en fiksheid a*o

2 x KAMERS TE HUUR IN DIE GEMSBOK: Beskikbaar einde April/begin Mei R3500/maand*Ingesluit:*KragWaterGas Wifi onbeperkDst...
31/03/2026

2 x KAMERS TE HUUR IN DIE GEMSBOK: Beskikbaar einde April/begin Mei R3500/maand

*Ingesluit:*
Krag
Water
Gas
Wifi onbeperk
Dstv in oop area
Gimnasium lidmaatskap
Bed
Lessenaar
Oop klerekas

Afslag ooreenkomste by:
Orakobab
Bo-karoo handel
Vierhoutjies
Kosmol

Kontak: 072 453 5577/0737599129

Verhuring word behartig deur Byekorf

Kom dans saam en só samel ons geldjie in vir ons sportspanne!Bo-Karoo Opleiding
21/03/2026

Kom dans saam en só samel ons geldjie in vir ons sportspanne!
Bo-Karoo Opleiding

Baie geluk  met jou wen die naweek tydens Bloemfontein Battlegrounds se eerste rondte van 5!
16/03/2026

Baie geluk met jou wen die naweek tydens Bloemfontein Battlegrounds se eerste rondte van 5!

GEMSBOK HUURKAMERS: Beskikbaar vanaf 1 FebKamer met eie skuifdeur en balkon beskikbaar vir manlike jong werkende by die ...
31/01/2026

GEMSBOK HUURKAMERS: Beskikbaar vanaf 1 Feb

Kamer met eie skuifdeur en balkon beskikbaar vir manlike jong werkende by die Gemsbok
R3 500/maand

Gemeenskaplike leef area, kombuis en badkamer.

Ingesluit:
Krag
Water
Gas
Wi-fi - onbeperk
Dstv in oop area
Gimnasium lidmaatskap
Bed
Lessenaar
Oop klerekas

2026 - planne vir inkorp.
Vleis afslag - Orakobab
Agslag by Bokaroohandel
Drank aankope afslag

Kontak: 0724535577/0737599129
Verhuring behartig deur Byekorf Eiendomme Orania

2025 was vir ons ‘n deurbraak jaar waarvoor ons baie dankbaar is. Dankie vir almal se volgehoue ondersteuning deur die j...
31/12/2025

2025 was vir ons ‘n deurbraak jaar waarvoor ons baie dankbaar is. Dankie vir almal se volgehoue ondersteuning deur die jaar.

In 2026 hou ons net aan beweeg!

Ons is vandag en môre normale ure oop vir diegene wat nie kan stilsit nie.

Besoekers is ook welkom /sessie
Kontak 0724535577

Vier van ons spelers verteenwoordig Frances Baard Distrik met krag, styl en pure talent by die Spar Netbal Nasionale Kam...
03/12/2025

Vier van ons spelers verteenwoordig Frances Baard Distrik met krag, styl en pure talent by die Spar Netbal Nasionale Kampioenskappe!

Julle het vroeg opgestaan, laat geoefen, gesweet, gewerk en nooit opgegee nie — en nou wys dit. Ons is vreeslik trots op elkeen van julle!

Gaan speel groot. Gaan leer hard. Gaan geniet elke oomblik.
En bowenal… gaan wys vir almal wie die Gemsbokke is!

27/11/2025

Een laaste oefening vir twee van ons spelers…
Vir twee jaar het ons saam gesweet, gegroei, gelag en geleer — en vandag voel soos ’n hoofstuk wat ons nie heeltemal gereed is om toe te maak nie. Dankie vir elke oomblik, elke opoffering en elke stukkie hart wat julle hier gelos het. Ons gaan julle mis op én van die baan af.
Dit was ook ons laaste oefening van die jaar, want vier van ons spelers vertrek Sondag na die Spar Netbal Nasionale Kampioenskappe. Gaan wys vir hulle wie die Gemsbokke is en hou ons naam hoog!

24/11/2025

Vandag dra swaar—ons het die nuus ontvang van die afsterwe van ’n kosbare vriend en kollega, Leon Pienaar. ’n Man soos min: sy unieke operasionele vernuf, sy liefde vir sport en sy onwrikbare passie vir sy familie het hom werklik een van ’n soort gemaak.
Leon laat ’n merk wat nie vervang kan word nie. Ons verlang jou reeds, vriend.
Ons gedagtes, liefde en gebede gaan uit na sy drie seuns, sy dogter en sy vrou in hierdie ongelooflik moeilike tyd.
Leon, jy bly altyd deel van ons span.

Ons is bitter trots op ons eie ysterbok wat haar 2de Ironman 70.3 die naweek voltooi het en haar tyd met byna ‘n uur ver...
19/11/2025

Ons is bitter trots op ons eie ysterbok wat haar 2de Ironman 70.3 die naweek voltooi het en haar tyd met byna ‘n uur verbeter het!

Dit vat dissipline, toewyding en uithouvermoë wat mens nie altyd sien nie om die resultate te kry!

Ons is trots op jou !

08/11/2025
🏊‍♂️ ’n Voorsmakie van die Gemsbokke se eerste swemgala!Baie dankie aan almal wat kom ondersteun het – julle het die dag...
08/11/2025

🏊‍♂️ ’n Voorsmakie van die Gemsbokke se eerste swemgala!
Baie dankie aan almal wat kom ondersteun het – julle het die dag nóg meer spesiaal gemaak.
Ons sien julle weer volgende jaar, groter, beter en met nog meer gees!🙌🏽

Dankie aan ons borge se heerlike pryse vir die wenners! Bo-Karoo Handel Melk en Heuning, Die Kafee, Duquesne, Oppidorp, Snippie Snappie, Knapsak, Plaastafel

Address

Olienhoutrylaan
Orania
8752

Telephone

+27724535577

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Gemsbok Sportinstituut posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Gemsbok Sportinstituut:

Share

Category