Weltevreden Dans Akademie

Weltevreden Dans Akademie Ons bied sosiale "ballroom en latin" dansklasse vir kinders en volwassenes tesame met belangrike lew

16/02/2026

... En na drie uur se intensiewe two step klas die Vrydagaand, kom hulle Saterdag terug vir nog pret en plesier! πŸ’ƒ πŸ•Ί

Na 'n afwesigheid van vyf jaar in die skema het ons hierdie naweek die voorreg gehad om 'n splinternuwe generasie kinder...
16/02/2026

Na 'n afwesigheid van vyf jaar in die skema het ons hierdie naweek die voorreg gehad om 'n splinternuwe generasie kinders weer te leer dans! Ons sien uit na nog vele sessies saam! πŸ’ƒ πŸ•Ί Holay!

Julle het al so baie gevra en ons maak 'n plan. Ons hou REÜNIE! πŸ’ƒπŸ•Ί
09/02/2026

Julle het al so baie gevra en ons maak 'n plan. Ons hou REÜNIE! πŸ’ƒπŸ•Ί

12/11/2025
27/08/2025
Onthou vanaand se gemeenskap dans in Orania! πŸ’ƒ
13/12/2024

Onthou vanaand se gemeenskap dans in Orania! πŸ’ƒ

Moet dit nie misloop nie! Daar is 'n lekker promosie vir die wat in luister.
06/05/2024

Moet dit nie misloop nie! Daar is 'n lekker promosie vir die wat in luister.

Ons Weltevreden Dans Akademie kry die jaar die geleentheid om ons lyf model te hou. Kom geniet gerus die aand saam met o...
22/03/2024

Ons Weltevreden Dans Akademie kry die jaar die geleentheid om ons lyf model te hou. Kom geniet gerus die aand saam met ons ten bate van dieresorg Orania.

Bespreek nou jou plek!
06/03/2024

Bespreek nou jou plek!

Address

Meerkat Str, Die Vlakte
Orania
8752

Telephone

+27828591829

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weltevreden Dans Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category