Skydive Karoo

Skydive Karoo Vir die liefde van vryval 🫶

AANDAG‼️ AANDAG‼️🎓DIE WENNER VAN 'N TANDEM AVONTUUR:Baie geluk aan Lisa van der Merwe, die WENNER van Orania CVO-skool s...
09/09/2026

AANDAG‼️ AANDAG‼️🎓DIE WENNER VAN 'N TANDEM AVONTUUR:
Baie geluk aan Lisa van der Merwe, die WENNER van Orania CVO-skool se Kaartjieverkope Kompetisie tydens Orania gaan Groot 2026!
Sien jou Desember🪂

26/08/2026

Freefall above the biggest dam in the country, then float back to the airfield with the Karoo laid out beneath you. Strapped to a qualified tandem master — no experience needed.

AANDAG‼️ AANDAG‼️Orania CVO-skool en Bo-Karoo Opleiding Hierdie is spesiaal vir julle 🪂🎓 LEERLINGE EN BKO-STUDENTE – VER...
25/08/2026

AANDAG‼️ AANDAG‼️
Orania CVO-skool en Bo-Karoo Opleiding
Hierdie is spesiaal vir julle 🪂

🎓 LEERLINGE EN BKO-STUDENTE – VERKOOP GROOT. WEN ’N AVONTUUR! 🪂
Die leerling of BKO-student wat die meeste Orania Gaan Groot-kaartjies verkoop, wen ’n tandemsprong ter waarde van R4 800! 🏆 Hierdie besondere prys word geborg deur Vryval Karoo.
Die prys kan tussen 17 en 24 Desember geniet word en is oordraagbaar. ✨ Voorwaardes geld: 14 jaar of ouer, 100 kg of minder; onder 18 met ouer/voog se toestemming.
🎟️ Verkoop jou kaartjies, gee alles en trotseer die lug!

31/07/2026

Vlieg in vir Orania CVO-skool se Orania Gaan GROOT!

Die fees het sopas nog GROTER geraak, jy kan vlerke sprei en in styl hier aankom.

Skakel gerus vir Ryno:
+27 72 597 6423

Onthou om ook solank jou kaartjies te gaan koop:
quicket.co.za

Sien jou daar!

29/06/2026

Wat 'n voorreg om deel te wees van die 2026 BCVO Winterspele 🏉🪂
Dankie Springbok Vliegskool vir die saamry geleentheid na bo ✈️
Ons is trots op die Orania gemeenskap en Orania CVO-skool👌
Skydive Karoo Skylife Adventures BCVO

26/06/2026

Address

Orania Airfield, C/o Granaatsteen Street And Meerkat Avenue
Orania
7014

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skydive Karoo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Skydive Karoo:

Shortcuts

Share