17/08/2026
Baie geluk aan Dene De Villiers wat op Saterdag 8 Augustus audisies gehou het en gekies is om vir die Neutkraker ballet produksie vir die Youth Russian ballet company te dans.
ONS is super trots op Jou Dene. Mag jy elke oefening en rehearsal ten volle geniet. Jou talent en passie straal deur.