Action bowls bronkhorstspruit

Action bowls bronkhorstspruit Action bowls is coming to Bronkhorstspruit

Social league! Moet dit nie misloop nie
16/01/2024

Social league! Moet dit nie misloop nie

Daar is hy. N vinnige en goedkoop reeks. En dit gaan vir n baie belangrike doel in ons gemeenskap. Die een gaan vinnig v...
08/02/2023

Daar is hy. N vinnige en goedkoop reeks. En dit gaan vir n baie belangrike doel in ons gemeenskap.
Die een gaan vinnig vol word. Bevestig asb so gou moontlik. Dit is ook oop vir klub lede. Kom toets jou span teen die klub. Die formaat sal bepaal word na gelang van die getal spanne.
Julle kan eft of die 1ste aand betaal. Slegs 12 spanne.
Hoop om julle almal daar te sien.

Morê aan almal in en rondom bronkhorstspruit. Ons verstaan Januarie het 60 dae🤣 Inskrywings geld kan in Feb betaal word....
06/01/2023

Morê aan almal in en rondom bronkhorstspruit. Ons verstaan Januarie het 60 dae🤣 Inskrywings geld kan in Feb betaal word. Bevestig net jou span se deelname. Hierdie is lekker pret vir jonk en oud! Beperkte spanne beskikbaar
Hoop om julle almal weer te sien op die baan. Groete

13/10/2022

Moré Almal.
Almal is welkom om te kom deel in die samesyn. Daar is kontant kroeg beskikbaar.
Die liga begin vandag 18h00. Die wat nog nie b***e gekies het nie moet asb so 17h30 daar wees dat ons op tyd kan begin. BHS rolbal wil elke speller dankie sè dat jy deel is van die liga. Daar is ook kos vir elke speller maar ook kos te koop vir gaste.
Sien julle later vandag.
Groete

Skryf gou in om teleurstelling te voorkom, beperkte spasie.
14/09/2022

Skryf gou in om teleurstelling te voorkom, beperkte spasie.

Die eerste aksie rolbal liga skop amper af. Bespreek nou om teleurstelling te voorkom.Slegs 12 spanne kan deelneem. Ps. ...
19/01/2022

Die eerste aksie rolbal liga skop amper af. Bespreek nou om teleurstelling te voorkom.
Slegs 12 spanne kan deelneem.
Ps. Like en share die page dat ons kan groei en die pret met meer mense kan deel.

Net 'n vriendelike versoek om so spoedig as moontlik jul inskrywing te bevestig en betaling te maak.Spanne is beperk en ...
31/08/2021

Net 'n vriendelike versoek om so spoedig as moontlik jul inskrywing te bevestig en betaling te maak.
Spanne is beperk en raak vinnig vol!
Doen dit sommer vandag om teleurstelling te voorkom.

Ons is opgewonde om aan te kondig dat die lente liga op 16 September afskop.
Bevestig dadelik julle plek om teleurstelling te voorkom. Slegs plek vir 10 spanne.

Ons is opgewonde om aan te kondig dat die lente liga op 16 September afskop.Bevestig dadelik julle plek om teleurstellin...
24/08/2021

Ons is opgewonde om aan te kondig dat die lente liga op 16 September afskop.
Bevestig dadelik julle plek om teleurstelling te voorkom. Slegs plek vir 10 spanne.

Address

Olifant Crescent
Kungwini
1020

Telephone

+27834085597

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Action bowls bronkhorstspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Action bowls bronkhorstspruit:

Shortcuts

Share