Bronkhorstspruit RugbyClub

Bronkhorstspruit RugbyClub Bronkhorstspruit Rugby Club

16/01/2024

Good day all.

Please note that this page is no longer active.

For all information regarding the Bronkhorstspruit rugby club please follow the following link:

https://www.facebook.com/Bronkiesrugby?mibextid=ZbWKwL

Bronkies Rugby Klub is gereed om die Presidentsliga met albei spanne aan te pak.

Kwaliteit rugby wat gespeel word met ‘n bekwame bestuur en afrigtingspan sien ons baie uit na die 2025 rugby seisoen.

Wees deel van die opwindende reis van Bronkies Rugby!

Bronkhorstspruit Rugby Klub se laaste tuis game voor die Semi Finale skop Saterdag om 14h00 af . Kom ondersteun die mann...
12/08/2022

Bronkhorstspruit Rugby Klub se laaste tuis game voor die Semi Finale skop Saterdag om 14h00 af . Kom ondersteun die manne en geniet die Springbokke se game saam ons . Kontant kroeg en eet goed beskikbaar . Gratis toegang vir almal . Sien julle daar !

12/07/2022

Streeknuus begaan 'n groot fout met hul nuusberig oor ons wedstryde teen Silver Valke op 13 Julie ......

Ons wil net graag 'n regstelling maak....

Die wedstryde teen Silver Valke op die 13 de Julie WAS NIE DIE RUGBYKLUB SE EERSTE WEN VIR DIE SEISOEN NIE!!

Die eerste en tweede span van die rugbyklun het in die seisoen nog nie een wedstryd verloor nie!! Hulle is TOPS!!

Tellings teen Silvervalke was :

Eerste span : 47/12 Wen!
Tweede span : 48/14 Wen!!

Ons wedstryd wat gespeel was op 20 Julie teen Mamelodi op ons tuisveld is na 20 minute gestop toe Mamelodi begin haaks raak het met die skeidsregter.- Wedstryd was gestop en het nie voortgegaan nie. Maar met alle respek moet ek ons lesers meedeel dat die telling sou seker baie hoog gewees het omdat Bronkies reeds in die eerste 15 minute 3 driëe gedruk het teenoor Mamelodi se geen.

Kommende Saterdag 27 Julie speel ons op ons tuisveld teen ons groot opponente --CULLINAN. Kom ondersteun ons spelers groot asseblief met die wedstryd.

Kontak Sumari 076 035 8670 of Chris op 082 321 5495 om jou 4 ball te book . Daar is ook nog gatjie sponsorship beskikbaa...
12/07/2022

Kontak Sumari 076 035 8670 of Chris op 082 321 5495 om jou 4 ball te book . Daar is ook nog gatjie sponsorship beskikbaar so moet nie uitmis nie en bespreek vandag nog

Kom ondersteun die Bronkies manne wanneer hulle die Saterdag weer vir Korrektiewe Dienste aanpak op ons tuisveld. Kontan...
08/07/2022

Kom ondersteun die Bronkies manne wanneer hulle die Saterdag weer vir Korrektiewe Dienste aanpak op ons tuisveld. Kontant kroeg en kos beskikbaar. R10 ingangsfooi by hek betaalbaar .

21/06/2022

Bronkhorstspruit Rugby klub pak TUT vir die 2de keer aan op TUT se velde. Ons glo die manne kan die 2de wedstryd weer wys dat die dorps manne nie terugstaan vir die stads seuns nie .

Rugby PrayerOur ball which are oval, GGilbert be thy name. Thy will be kicked , thy will be passed. On this pitch , as i...
10/06/2022

Rugby Prayer

Our ball which are oval, GGilbert be thy name. Thy will be kicked , thy will be passed. On this pitch , as it is at Twickenham. Give us this day many tries, and forgive the ref who notices them. Lead us not into touch , but deliver us from penalties . For thine is the tryline , the goal kick , and the glory. Ruck over and over . Amen

Our first and second team to take on Buffalos this coming weekend.

Hoekom sit en koud kry by jou huis as jy vuurwarm rugby kan kom kyk? Kom ondersteun ons dorp se manne wanneer hulle die ...
09/06/2022

Hoekom sit en koud kry by jou huis as jy vuurwarm rugby kan kom kyk?

Kom ondersteun ons dorp se manne wanneer hulle die Buffaloes aanpak die Saterdag op ons tuis veld... ons dorp veld .. ons mense.

Kontant kroeg , kos stalletjies en boot verkoping beskikbaar .

Back your Bronkies !!!

One team , one dream ! Come and back your Bronkies this Saturday as they take on ATTERIDGEVILLE right here at home. Kick...
26/05/2022

One team , one dream ! Come and back your Bronkies this Saturday as they take on ATTERIDGEVILLE right here at home. Kick off 14h40

Kom ondersteun Bronkhorstspruit Rugby klub môre wanneer hulle TUT aanpak in die eerste liga game van die seisoen . Dit i...
06/05/2022

Kom ondersteun Bronkhorstspruit Rugby klub môre wanneer hulle TUT aanpak in die eerste liga game van die seisoen . Dit is een wat julle nie sal wil mis kyk nie ! Kos stalletjies en kontant kroeg beskikbaar . Kunstenaar Dewald Steyn sal sorg vir vermaak na die wedstryde.

Kontak vir Sumarie 076 035 8670 indien u sou belangstel om ń stalletjie op te slaan . Kontak vir Christopher 082 321 5495 as u meer sou wou weet oor die advertensie borde wat so netjies pronk langs die veld. Dankie aan Delzner wat die week deel geraak het van die Bronkies Familie .

Maklik om te sien ...Moeilik om te vang 😏
18/04/2022

Maklik om te sien ...
Moeilik om te vang 😏

Address

1 Ben Du Toit Straat
Bronkhorstspruit
1020

Opening Hours

Tuesday 19:00 - 20:00
Thursday 19:00 - 20:00

Telephone

+27655072805

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bronkhorstspruit RugbyClub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bronkhorstspruit RugbyClub:

Share

Category