Bronkhorstspruit Rolbalklub / Bronkhorstspruit Bowls Club

Call

Bronkhorstspruit Rolbalklub / Bronkhorstspruit Bowls Club Bronkhorstspruit Rolbalklub, 50 km. oos van Pretoria in Gauteng, in Suid-Afrika. Jonk en oud welkom!

04/11/2026

Memories van week 3... pickup line 😄
Petru Van Niekerk Nanette Gouws

KWD voere - hulle sorg dat die diere gevoer is.  Op die rolbalbaan is hulle honger vir 'n oorwinning!😁
30/10/2026

KWD voere - hulle sorg dat die diere gevoer is. Op die rolbalbaan is hulle honger vir 'n oorwinning!😁

Kaia Manzi - van lekker ontspan langs Bronkhorstspruit dam tot lekker kompeteer op die rolbalbaan - die span maak orals ...
30/10/2026

Kaia Manzi - van lekker ontspan langs Bronkhorstspruit dam tot lekker kompeteer op die rolbalbaan - die span maak orals golwe!🌊

JVR sekuriteit - hulle hou Bronkhorstspruit veilig maar op die rolbalbbaan is geen teenstaander veilig nie.😉😅
29/10/2026

JVR sekuriteit - hulle hou Bronkhorstspruit veilig maar op die rolbalbbaan is geen teenstaander veilig nie.😉😅

HiQ - hulle sorg dat jou wiele mooi rol, maar op die rolbalbaan laat hulle die b***e net so lekker rol!
29/10/2026

HiQ - hulle sorg dat jou wiele mooi rol, maar op die rolbalbaan laat hulle die b***e net so lekker rol!

Happy Chappies - van skoolbanke tot die rolbalbaan.  Die span wys dat leer en lekker speel hand aan hand gaan!
28/10/2026

Happy Chappies - van skoolbanke tot die rolbalbaan. Die span wys dat leer en lekker speel hand aan hand gaan!

Die Groen Skaduwees - hulle kruip dalk in die skaduwees weg maar op die rolbalbaan maak hulle beslis hulle merk.
28/10/2026

Die Groen Skaduwees - hulle kruip dalk in die skaduwees weg maar op die rolbalbaan maak hulle beslis hulle merk.

Detendre Spa - van ontspannende masserings tot spannende rolbal, die span weet hoe om druk te hanteer!
27/10/2026

Detendre Spa - van ontspannende masserings tot spannende rolbal, die span weet hoe om druk te hanteer!

27/10/2026

Herinneringe van Rolbal besigheidsliga week 2😀🥳 so 'n voorreg om saam met hierdie klomp besighede op die baan te wees. Vet pret Petru Van Niekerk

CRS - van koel motor lugversorging tot kraakhelder klank, die span hou dinge "cool" en die gees op die rolbalbaan lekker...
27/10/2026

CRS - van koel motor lugversorging tot kraakhelder klank, die span hou dinge "cool" en die gees op die rolbalbaan lekker warm.

Address

Olifantsingel
Bronkhorstspruit
1020

Telephone

+27832357404

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bronkhorstspruit Rolbalklub / Bronkhorstspruit Bowls Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category


Other Sports in Bronkhorstspruit

Show All