Bronkhorstspruit Ringbal Klub

Bronkhorstspruit Ringbal Klub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bronkhorstspruit Ringbal Klub, Amateur Sports Team, Bronkhorstspruit.

Kom geniet die dag saam ons!
20/01/2026

Kom geniet die dag saam ons!

Baie sterkte aan ons Bronkies wat hierdie week deel neem aan die Skole Ringbal Toernooi! Hou Bronkies se naam hoog 🏐
06/10/2025

Baie sterkte aan ons Bronkies wat hierdie week deel neem aan die Skole Ringbal Toernooi!

Hou Bronkies se naam hoog 🏐

11/08/2025

Baie geluk aan almal wat gekies is om op MNRD se verenigingsbesture te dien. Dit is ’n groot eer en verantwoordelikheid, en ons waardeer julle bereidwilligheid om tyd, energie en passie in ons sport te belê.

Sterkte met die werk wat voorlê.
Ons weet julle sal met toewyding en entoesiasme lei en ’n positiewe verskil maak. Ons sien uit na ’n jaar vol samewerking, groei en sukses.

22/07/2025

Ons eerste Skole Liga wedstryd, Saterdag 9 Augustus
📍Hoërskool Erasmus
🕣 08:30
Kom geniet ń dag van skole ringabal saam ons!

22/07/2025

Is julle reg vir die Skole Liga wat amper begin?
Hoër- en Laerskool is welkom!
Ons oefen elke Dinsdag en Donderdag by Hoërskool Erasmus van 18:00 - 20:00🏐

Baie sterkte aan ons Bronkies spelers wat hierdie week deelneem aan die Ringbal Nasionale Kampionskappe. 🏐Geniet dit en ...
06/07/2025

Baie sterkte aan ons Bronkies spelers wat hierdie week deelneem aan die Ringbal Nasionale Kampionskappe. 🏐

Geniet dit en speel julle harte uit!

04/07/2025

Address

Bronkhorstspruit

Telephone

+27826123391

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bronkhorstspruit Ringbal Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bronkhorstspruit Ringbal Klub:

Share