29/10/2026
Eerste gala vir die somer!🏊♂️🏊♀️
'n Paar Crazy Splash swemmers het deelgeneem aan Laerskool Hugenote se gala te Wellington. Dit was baie sterk kompetisie en die swemmers het baie goed gevaar!
Die meeste kon net 2 items swem - ons mag net 1 swemmer per item per skool inskryf.
Pragtige uitslae!
Kikka Stander:
Vryslag - 1ste plek🥇
Vlinderslag - 1ste plek🥇
SD le Roux:
Vlinderslag - 3de plek🥉
Rugslag - 3de plek🥉
Borsslag - 1ste plek🥇
Vruslag - 3de plek🥉
Annabelle le Roux:
Borsslag - 3de plek🥉
Lynn-Mari Viljoen:
Rugslag - 1ste plek🥇
Borsslag - 3de plek🥉
Zoë van Niekerk:
Borsslag - 3de plek🥉
Liné K**k:
Vlinderslag - 3de plek🥉
Vryslag - 1ste plek🥇
Almal wat deelgeneem het, het uitstekend geswem! Ons is voorbereid en sien uit na al die galas wat voorlê!