29/08/2026
Op 22 Augustus 2026 het ons weer by Kwaggaskloofdam bymekaargekom vir ons 6de klubkompetisie van 2026.
Die gees het hoog geloop en ons het die dag met albei hande aangegryp.
Henning Ferreira was ons algehele wenner vir die dag met ’n pragtige sak van 21 vis vir ’n totaal van 21,77 kg. 🥇
Baie geluk aan Henning en aan al die ander wenners! 🎖️🎖️
Boland Hengelklub! 🎣