07/09/2026
ππ£ βN GROOT DANKIE AAN NAMAKWA LODGE & TOERE! π£π
Ons by Spartan Angling Club wil graag βn groot dankie sΓͺ aan Namakwa Lodge & Toere vir al hulle ondersteuning en borgskap deur die jaar. β€οΈ
Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie vir ons klub en help ons om aan te hou groei en geleenthede vir ons hengelaars te skep. ππ£
Ons vra ook graag dat julle Namakwa Lodge & Toere ondersteun wanneer julle in die area is. π‘
En as julle daar is, gaan loer gerus by hulle restaurant in β die kos is uit die boonste rakke! ππ½οΈ βn Mens sal beslis nie teleurgesteld wees nie.
Ondersteun die besighede wat ons sport ondersteun! ππ€
Baie dankie, Namakwa Lodge & Toere, vir julle ongelooflike ondersteuning deur die jaar. Ons waardeer julle meer as wat woorde kan sΓͺ! ππ£