Vredendal Perde Ryskool

Vredendal Perde Ryskool Ons leer jou als oor natuurlike ruiterkuns en versorging van perde

Sal jy graag weer bietjie wil ontspan en die natuur wardeer van bo op n perd se rug. Sluit dan gerus by ons aan op n Sat...
31/01/2022

Sal jy graag weer bietjie wil ontspan en die natuur wardeer van bo op n perd se rug. Sluit dan gerus by ons aan op n Saterdag of Sondag oggende of sonsondergang ritte. Kom geniet na die rit n lekker yskoue verversing of n lekker pizza of spring in die swembad. Slegs besprekings. Vir meer inligting kontak ons gerus.

31/01/2022

Stel u dalk belang om u kind blootstelling te gee aan meer kennis oor natuurlike ruiterkuns asook rylesse asook die verantwoordelikheid wat daarmee gepaard gaan. Kom sluit by ons aan vir lekker pret en kom ontmoet ons perde. Ons bied lesse aan op n Vrydag en Saterdag. Vir meer inligting kontak ons gerus.

24/01/2022
Ek is opsoek na n lig gewig of standaard gewig nie meer as 60kg ruiter met ervaring wat graag ons Jong Hings saam met my...
21/01/2022

Ek is opsoek na n lig gewig of standaard gewig nie meer as 60kg ruiter met ervaring wat graag ons Jong Hings saam met my wil kom uitry. Hy is nou onder saal en ons leer hom nog. Het baie mooi temperament. Kontak my gerus indien daar belangstelling is. 0645179225.

Beleef n unieke ervaring. Kom ry lekker perd saam met ons. Ons leer belangstelendes in natuurlike ruiterkuns asook die b...
11/01/2022

Beleef n unieke ervaring. Kom ry lekker perd saam met ons. Ons leer belangstelendes in natuurlike ruiterkuns asook die bestuur en onderhoud wat daarmee gepaard gaan. Alternatiewe buitemuurse aktiwiteit en leer om die natuur weer te wardeer.

Awsome dag by die see. Sluit gerus by ons aan vir n lekker rit by die see.
10/01/2022

Awsome dag by die see. Sluit gerus by ons aan vir n lekker rit by die see.

10/01/2022
10/01/2022

n Lekker dag by die see met die perde. Sluit volgende keer gerus by ons aan vir n lekker outride op die strand.

Stel jou kind belang is perd ry? Ons sal hulle als leer oor perde en hulle versorging. 0645179225 vir meer inligting
10/01/2022

Stel jou kind belang is perd ry? Ons sal hulle als leer oor perde en hulle versorging.
0645179225 vir meer inligting

Address

Gelukplaas
Vredendal

Opening Hours

Friday 15:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27645179225

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vredendal Perde Ryskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share