Shooting Stars Netball

Shooting Stars Netball Netball

14/08/2023

Op 12 Augustus het Shooting Stars netbal lekker vriendskaplike wedstryde gespeel op Vredendal.
Spanne wat deel geneem het was:

Lutzville Netbal
Roses United Netbal
Arrows Netbal
Lutzville-Wes Netbal

Dit was n dag vol pret en mooi netbal van alle spelers, die volgende spelers het uitgeblink in hul onderskeie posisies en klubs .
GD - Lutzville Netbal
GA - Shooting Stars
C - Lutzville - Wes Netbal
Algehele speler van die dag
GA - Arrows Netbal

Die wenners van die dag was Roses United 🌹 💯👌👌!! Baie geluk julle !!

Graag bedank ons al ons skeidsregters, asook die volgende borge vir hul bydrae om die dag n sukses te kon maak .
Nellie's Boutique
Toelie's Hair Affair
Up To Date
J.Issel
D.Boks
B.Cloete

Baie dankie ook aan die munispaliteit wat die fasiliteite beskikbaar gestel het .

Netbal Groete.

Address

Vredendal

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shooting Stars Netball posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category