Vredendal Gimnastiek

Vredendal Gimnastiek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vredendal Gimnastiek, Sports, Vredendal.

Ons is baie opgewonde!!2026 bied Vredendal Gimnastiek klasse by die volgende kleuterskole aan:- Rekkies & Tekkies:- Vrol...
03/02/2026

Ons is baie opgewonde!!
2026 bied Vredendal Gimnastiek klasse by die volgende kleuterskole aan:
- Rekkies & Tekkies:
- Vrolike Vinkies:
- Vredendal Opvoedkundige Sentrum
- Kinderharte
- Moemfie
- Kabouterkampus
Ons kom tot by die kleuterskool 👯‍♀️🤸‍♂️

Artistiese gimnastiek vind plaas in die middae by Vredendal Gimnastiekklub

Ons sien uit om al die nuwe maatjies te ontmoet & deel te maak van ons gimnastiek-familie!! 🤸🏼‍♂️🤸🏼‍♂️🤸🏼‍♂️
16/01/2025

Ons sien uit om al die nuwe maatjies te ontmoet & deel te maak van ons gimnastiek-familie!! 🤸🏼‍♂️🤸🏼‍♂️🤸🏼‍♂️

Vredendal Gimnastiek bied die volgende aan vir 2024:Voorskool gimnastiek - Dinsdag & Donderdag 15:00-16:00Artistiese gim...
17/01/2024

Vredendal Gimnastiek bied die volgende aan vir 2024:
Voorskool gimnastiek - Dinsdag & Donderdag 15:00-16:00
Artistiese gimnastiek
Level 1&2 - Maandag & Woensdag 15:00-17:00
Level 3,4&5 - Dinsdag & Woensdag 15:00-17:00
Seuntjie gimnastiek - Donderdag 15:00-16:00

Die volgende 23 leerders van Vredendal Gimnastiek het 8 Julie deelgeneem aan die Weskus Kampioenskappe in Saldanha. Die ...
18/07/2023

Die volgende 23 leerders van Vredendal Gimnastiek het 8 Julie deelgeneem aan die Weskus Kampioenskappe in Saldanha.

Die level 1-3 gimnaste is gekies vir die Weskusspan wat gekwalifiseer het om komende naweek 21-23 Julie aan die Weskaap kampioenskappe deel te neem.
Zyllah Davids level 4 is ook gekies vir die Weskusspan wat 1-3 September gaan deelneem aan die Weskaap kampioenskappe.

Die gimnaste het soos volg presteer:
Level 1:
Brons:
Lene du Preez
Breseïs Isaks
Faithe Solomons
Ava Julius

Silver:
Fransiska du Preez
Juane Pool
Nakita Botha
Kallen Basson
Minka Dixon
Angelique Pedro

Goud:
Mia Harris
Ezrah Avontuur
Kara Vermeulen
Jane Botes
Lichae Nero

Level 2:
Brons:
Amy Ockhuis
Karmia Swanepoel

Level 3:
Brons:
NiJean de Villiers
Emily Maritz
Simone de Villiers

Silver:
Catrien Saayman
Maya McBride

Level4:
Zyllah Davids:
Beam- silver
Floor - silver
Overall- brons

Toets belangstelling vir die moontlikheid van seuntjie gimnastiek! 🤸🏾
15/02/2023

Toets belangstelling vir die moontlikheid van seuntjie gimnastiek! 🤸🏾

Ons sien vreeslik uit na 2023!! 🤸Ons het na n nuwe oefensaal by die Katolieke kerksaal verskuif!!🏚️
03/01/2023

Ons sien vreeslik uit na 2023!! 🤸
Ons het na n nuwe oefensaal by die Katolieke kerksaal verskuif!!🏚️

5&6 Augustus Level 1-3 Weskaap kampioenskappe in Saldanha! Baie trots op elke gimnas!🤸‍♀️🤸‍♂️🤸‍♀️
06/08/2022

5&6 Augustus Level 1-3 Weskaap kampioenskappe in Saldanha!
Baie trots op elke gimnas!
🤸‍♀️🤸‍♂️🤸‍♀️

Al ons gimnaste het gekwalifiseer om aan die onderskeie Weskaap kampioenskappe deel te neem!! 🤸‍♀️🤸‍♀️🤸‍♀️
31/07/2022

Al ons gimnaste het gekwalifiseer om aan die onderskeie Weskaap kampioenskappe deel te neem!!
🤸‍♀️🤸‍♀️🤸‍♀️

Address

Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 15:00 - 17:00
Wednesday 15:00 - 17:00

Telephone

+27845005756

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vredendal Gimnastiek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vredendal Gimnastiek:

Share

Category