Upington Golf Club

Call Directions Website Contact the business

Upington Golf Club Welkom by Upington Gholfklub. Volg ons om op hoogte te bly van die nuutste nuus, opkomende gholfdae.

⛳🏌️ 𝗧𝗛𝗘 𝗞𝗔𝗥𝗢𝗢 𝗢𝗣𝗘𝗡 𝟮𝟬𝟮𝟲 𝗜𝗦 𝗖𝗢𝗠𝗜𝗡𝗚 𝗧𝗢 𝗨𝗣𝗜𝗡𝗚𝗧𝗢𝗡!Get ready for an exciting weekend of golf! The Northern Cape Golf Union, p...
02/11/2026

⛳🏌️ 𝗧𝗛𝗘 𝗞𝗔𝗥𝗢𝗢 𝗢𝗣𝗘𝗡 𝟮𝟬𝟮𝟲 𝗜𝗦 𝗖𝗢𝗠𝗜𝗡𝗚 𝗧𝗢 𝗨𝗣𝗜𝗡𝗚𝗧𝗢𝗡!

Get ready for an exciting weekend of golf! The Northern Cape Golf Union, proudly presented in association with Sheriff Security NC invites golfers to take part in the Karoo Open 2026.

📍 Venue: Upington Golf Club
📅 Dates: 7 & 8 November 2026

🏆 Tournament Format:

* 54 holes – Stroke Play (Men & Juniors)

* 36 holes – Stroke Play (Women)

* Maximum 96 players

💰 Entry Fee: R650 per player

⛳ Don't miss your opportunity to be part of this prestigious tournament!

📝 Enter online Or register directly: [https://northern-cape.cw.za.prod.dotgolf.co.za/

⏰ Entries close 5 November 2026 at 18:00.

See you on the course! 🏌️‍♀️🏌️‍♂️

⛳️🏌‍♀️Desert Wolf Spur Slagspel31 Oktober 2026🏌‍♀️20 spelers1. Pieter Nel 702. ⁠Paul Serfontein 703. ⁠Jan v Zyl 71Spogtw...
02/11/2026

⛳️🏌‍♀️Desert Wolf Spur Slagspel

31 Oktober 2026

🏌‍♀️20 spelers

1. Pieter Nel 70
2. ⁠Paul Serfontein 70
3. ⁠Jan v Zyl 71

Spogtwees - Tristan Titus, Ethan Koopman, Hennie Becker

Saartjie - Thys Schoombe

Brandewyn - Johan Eloff

Joker Jackpot - Gustav du Preez

⛳️🏌‍♀️Saterdag 24 Okt 2026Hennies Betterball1. Jako Visser + Niel v Niekerk 462. ⁠Joos vd Heever + Deon v Zyl 46Saartjie...
02/11/2026

⛳️🏌‍♀️Saterdag 24 Okt 2026

Hennies Betterball

1. Jako Visser + Niel v Niekerk 46
2. ⁠Joos vd Heever + Deon v Zyl 46

Saartjie - G Rathbone + H Espach
W Botha + J Kuhn

Brandewyn - L le Roux

Joker Jackpot - Hottie

Vrydag - Gholfdag ten bate v Willie Eiman
Saterdag - Spur Slagspel

Nog aksie fotos Hoërskool Upington se Golfdag
17/10/2026

Nog aksie fotos
Hoërskool Upington se Golfdag

🩷⛳ ’N BIEKIE PIENK VIR ’N GOEIE DOEL! 🩷Die Uppies Gholfdag het ook ’n spesiale pienk besoek ontvang! 💗Baie dankie aan Ja...
17/10/2026

🩷⛳ ’N BIEKIE PIENK VIR ’N GOEIE DOEL! 🩷

Die Uppies Gholfdag het ook ’n spesiale pienk besoek ontvang! 💗

Baie dankie aan Jaco Ka'laari wat saam met die pienk trok ’n draai by die Upington Golf Club kom maak het en gehelp het om bewusmaking vir ’n belangrike saak te ondersteun.

Ons gee graag erkenning aan 🩷🎗️ ILoveBoobies Charity vir die belangrike werk wat hulle doen om bewusmaking rondom borskanker te bevorder. 🩷

Dit is altyd besonders om te sien hoe sport, gemeenskap en ’n goeie doel hand aan hand kan loop.

Dankie, Jaco, en dankie aan i🩷Boobies vir die verskil wat julle maak! 🩷

⛳📸 ’N KYKIE TERUG NA DIE UPPIES 2026 GHOLFDAG!Van die eerste afslaan tot die laaste putjie — daar was lekker gholf, goei...
17/10/2026

⛳📸 ’N KYKIE TERUG NA DIE UPPIES 2026 GHOLFDAG!

Van die eerste afslaan tot die laaste putjie — daar was lekker gholf, goeie gees en sommer baie gesellige oomblikke op die baan! 🏌️‍♂️

Baie dankie aan Hoërskool Upington elke speler en almal wat bygedra het om die dag so ’n sukses te maak.

📸 Blaai deur die foto’s en herleef saam met ons ’n paar hoogtepunte van die dag. Kyk mooi of jy jouself of jou spanmaats raaksien! Tag hulle sommer. 😉

🏆 Wie het met die pryse weggestap? Die wenners sal later hierdie week aangekondig word…

👀 Hou dié spasie dop!

🏆⛳ TWEE SPANNE. EEN BEKER. ’N GROOT UITDAGING!Upington Golf Club wil graag ons opregte dank uitspreek aan Upington Volks...
16/10/2026

🏆⛳ TWEE SPANNE. EEN BEKER. ’N GROOT UITDAGING!

Upington Golf Club wil graag ons opregte dank uitspreek aan Upington Volkswagen en North Western Ford - Upington vir hul borgskap en ondersteuning van die River Cup 2026!

Danksy julle betrokkenheid kan hierdie besondere gholfgeleentheid plaasvind, waar juniors en seniors mekaar op die baan die stryd aansê in ’n Ryder Cup-formaat. 🏌️‍♂️

Ons waardeer julle belegging in gholf, ons spelers en die plaaslike gholfgemeenskap. Dit is vennote soos julle wat help om sportgeleenthede soos hierdie moontlik te maak en die gees van sportmangees en samehorigheid lewendig te hou.

📅 28 November 2026
🏌️ Upington Gholfklub
🏆 Upington Volkswagen Juniors vs North Western Ford Seniors

Baie dankie aan albei ons hoofborge vir julle ondersteuning en vertroue. Ons sien uit na ’n onvergeetlike dag van goeie gholf, gesonde kompetisie en groot gees!

Wie gaan die River Cup 2026 huis toe neem? 👀🏆

03    Oktober   2026⛳️🏌‍♀️Spur Slagspel | Desert Wolf Spur 1. Willem du Toit 692. Cilliers Malan 703. Niel Maritz  70Saa...
05/10/2026

03 Oktober 2026
⛳️🏌‍♀️Spur Slagspel | Desert Wolf Spur

1. Willem du Toit 69
2. Cilliers Malan 70
3. Niel Maritz 70

Saartjie - JC Gresse 85

Brandewyn - Niel Maritz

Joker Jackpot - Cilliers Malan

Hierdie week - ⛳️

7 Oktober - Corporate Cup
8 Oktober - Landbank Veekos (Geslote) Gholfdag
9 Oktober - SAPS Gholfdag
10 Oktober - Kaptein IPS

⛳️ BAIE GELUK AAN WILLEM DU TOIT (SNR.)! 🏌️‍♂️Wat ’n besonderse prestasie!Willem het ’n Hole in One op g*t nommer 18 by ...
05/10/2026

⛳️ BAIE GELUK AAN WILLEM DU TOIT (SNR.)! 🏌️‍♂️
Wat ’n besonderse prestasie!

Willem het ’n Hole in One op g*t nommer 18 by Upington Golf Club behaal! 👏🏆

Maar dit is nie sommer net nóg ’n Hole in One nie… Willem het nou ’n Hole in One op al vier Upington Gholfklub se Par 3-g*te behaal — g*te 6, 8, 11 én 18! 🤩

Dit is voorwaar ’n uitsonderlike prestasie en ’n mylpaal waarop enige gholfspeler trots kan wees.

Baie geluk, Willem! Mag daar nog vele onvergeetlike rondtes en, wie weet, nog ’n paar Hole in Ones volg! 🏌️‍♂️⛳️👏

Chicken Run 🐓⛳️🏌‍♀️Wenner Paul Serfontein - 19Saartjie Spannie SpangenbergBrandewyn (naaste aan pen) Reinhardt Terblanch...
02/10/2026

Chicken Run 🐓⛳️🏌‍♀️

Wenner Paul Serfontein - 19

Saartjie Spannie Spangenberg

Brandewyn (naaste aan pen) Reinhardt Terblanche

Address

Desert Palace Casino
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 14:00

Telephone

+27543380239

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington Golf Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Upington Golf Club:

Shortcuts

Share

Nearby gyms & sports facilities