Netbal Bokkies

Netbal Bokkies Netbal Bokkies is ‘n privaat buitemuurse aktiwiteit vir seuns en dogter tussen 4 en 18 jaar oud.

06/09/2023
Die Bokkies het uitgebrei en kan jy nou netbal, hokkie, krieket, rugby of sokker as buitemuurse aktiwiteit be-oefen. Ska...
25/07/2023

Die Bokkies het uitgebrei en kan jy nou netbal, hokkie, krieket, rugby of sokker as buitemuurse aktiwiteit be-oefen. Skakel vir Lize @ 082 307 7117 vir oefentye ens.

Liebe Pretorius, een van ons Netbal Bokkies, daag al die Sport Bokkies uit om soos sy blikkies op te tel en saam te brin...
23/07/2023

Liebe Pretorius, een van ons Netbal Bokkies, daag al die Sport Bokkies uit om soos sy blikkies op te tel en saam te bring na elke oefening vir ons rethink campaign.

Netbal Bokkies begin weer hierdie Donderdag, 20 Julie vir die 3de kwartaal @ 15:00. Sien julle daar!
18/07/2023

Netbal Bokkies begin weer hierdie Donderdag, 20 Julie vir die 3de kwartaal @ 15:00. Sien julle daar!

Ons bokkies kry nog maatjies.
10/07/2023

Ons bokkies kry nog maatjies.

3de Kwartaal projek.
10/07/2023

3de Kwartaal projek.

2de kwartaal Game dag.
10/07/2023

2de kwartaal Game dag.

Ons kweek by die Netbal Bokkies, goeie sportsman/vrou gees. Die groter kinders help die kleintjies en so leer die hulle ...
02/06/2023

Ons kweek by die Netbal Bokkies, goeie sportsman/vrou gees. Die groter kinders help die kleintjies en so leer die hulle van kleins af om in 'n span saam te werk. Ons lese is"...want nebal is lekker!" en almal is welkom by ons klub. Seuns en dogters tussen die oudersom van 4 en 18 jaar kan saam kom oefen, Donderdae 15:00-16:00. Ons volgende wedstryd dag is 9 Junie 2023.

Kom geniet die netbal pretdag.R50 per inskrywing.Bring 'n maat saam en kom speel saam.
30/05/2023

Kom geniet die netbal pretdag.
R50 per inskrywing.
Bring 'n maat saam en kom speel saam.

Kom neem deel in ons Netbal Bokkies KOMPETISIE *. Share met vriende of kids wat iets oulik kan doen. Tyd is amper verby ...
19/05/2023

Kom neem deel in ons Netbal Bokkies KOMPETISIE *. Share met vriende of kids wat iets oulik kan doen. Tyd is amper verby so vinnig maak.

Address

16 Bultstraat
Upington
8801

Telephone

+27823077117

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Netbal Bokkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Netbal Bokkies:

Share

Category