Griekwaland-Wes Tweekamp / Biathlon

Griekwaland-Wes  Tweekamp / Biathlon WELCOME

Thanks for your interest Griekwaland-Wes Biathlon.

Onthou om jou registrasie vir die Griekwaland-Wes Tweekamp seisoen te doen:Griekwaland-Wes registrasie
02/10/2025

Onthou om jou registrasie vir die Griekwaland-Wes Tweekamp seisoen te doen:Griekwaland-Wes registrasie

Goeie dag aan alle ouers, atlete en skool spanne,Ons is baie opgewonde vir ons eerste liga / FUN liga die 15de Oktober b...
23/09/2025

Goeie dag aan alle ouers, atlete en skool spanne,

Ons is baie opgewonde vir ons eerste liga / FUN liga die 15de Oktober by Duineveld Hoërskool.

Hierdie liga bied aan atlete / spanne die geleentheid om:

• As span (aflos) deel te neem – een atleet hardloop een atleet swem
• As Individu die FUN liga te doen – jy hardloop en swem self (almal swem slegs 50m)
• Atlete wat die seisoen wil deelneem om hierdie as jou eerste liga te gebruik (jy hardloop en swem soos van toepassing op jou ouderdom)

Vir alle atlete wat hierdie as span / fun liga wil doen, voltooi asb hierdie skakel:

https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLScwNZIKYMjlZq6UG1M0_qaw4ZFyQQdUv6ACBU2w0wAPDn_-PA/viewform?usp=sharing&ouid=116374392048499594382

Vir alle atlete wat wil hierdie as hul liga 1 gebruik en die res van die seisoen wil deelneem:

https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSeEFP_Gmi8qhPesz46U3JAwx-l1c09bJpMucB0XQ0RljbYQpg/viewform?usp=sharing&ouid=116374392048499594382

AGM: 13 Oktober
05/08/2025

AGM: 13 Oktober

21/01/2025
31/03/2024

SA kampioenskappe in Bloemfontein

Goeie more,Vind asb hier onder die inskrywings link vir die SA kampioenskappe die 29/30ste Maart. !!!Inskrywings sluit M...
26/02/2024

Goeie more,

Vind asb hier onder die inskrywings link vir die SA kampioenskappe die 29/30ste Maart.

!!!Inskrywings sluit MAANDAG 4 MAART!!

https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSfDsdR-tc-qm3-CxykgCTO06eINc_KwBUff-GyPSmZFj0wr2A/viewform?usp=sf_link

Die klere bestellings link is ook net weer hier onder.

!!!Bestellings sluit VRYDAG 1 MAART!!!

https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSeMCPnpZEt5GQjEfF8pBJMi90G6EY-eC-HhF7Mo_QXcOPVaGA/viewform?usp=sf_link

Access Google Forms with a personal Google account or Google Workspace account (for business use).

Daar sal kamp geriewe beskikbaar wees na die verloop van die byeenkoms ⛺️
03/02/2024

Daar sal kamp geriewe beskikbaar wees na die verloop van die byeenkoms ⛺️

Address

Upington

Telephone

+27828210690

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Griekwaland-Wes Tweekamp / Biathlon posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share