Cycle City Upington

Cycle City Upington Bicycles, Clothing, Cycle Parts, Sales & Repairs

Tyd raak nou min,so as jy nog nie ingeskryf het nie,dan is dit nou tyd.Cycle City sal ook daar wees soos gewoonlik,met o...
15/05/2026

Tyd raak nou min,so as jy nog nie ingeskryf het nie,dan is dit nou tyd.Cycle City sal ook daar wees soos gewoonlik,met ons werkswinkel stalletjie en n paar exsta goedjies as jy iets kort.Navrae by 0829250911

Van die wat nog nie weet  nie,ons het geskuif na Schroeder 65,tussen Zelco Motors en Wesno verwe.
22/04/2026

Van die wat nog nie weet nie,ons het geskuif na Schroeder 65,tussen Zelco Motors en Wesno verwe.

Ons nuwe adres
11/03/2026

Ons nuwe adres

11/03/2026

Groot nuus!!!Ons trek,baie opgewonde😀vertrou ons sal al ons lojale kliente daar sien,vir verdere inligting kan jul skakel 054 3323014/0829250911 Die groot trek begin,ons nog in ou winkel tot einde Maart,sal ons kry in nuwe gebou die 1ste April 2026

Nog n hartjie wat baie bly gaan wees,dankie vir die ondersteuning
02/12/2025

Nog n hartjie wat baie bly gaan wees,dankie vir die ondersteuning

Kontak 054 3323014 vir navrae
02/12/2025

Kontak 054 3323014 vir navrae

02/12/2025
02/12/2025

Address

65 Schroeder Straat
Upington
8801

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27543323014

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cycle City Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cycle City Upington:

Share

Category