08/03/2026
Riekie van Coller
Kom Secunda dames...jy is NOOIT te oud om op n rebounder te spring nie.
Kom ons kyk na al die voordele 👇
👉Versnel metabolisme - vinniger vet verbranding vir 48 uur en langer
👉30 min op n rebounder, baie beter op gewrigte, meer spier fermheid as 1 uur hardloop op pad
👉Limfdreineering- maak limfkliere skoon, gloeiende vel- sel tot sel komunikasie op triljoene selle
👉Oog visie verbeter
👉Maag spiere word ferm
👉Postuur en Balans
👉Enkels word sterker- meer vas op voete
👉Lewe langer en gesonder
👉Bloedruk keer na normaal
👉Blaasspiere - core word fermer
👉Geestes gesondheid verbeter
👉Goedvoel hormoon word vrygestel
Voel altyd (tjirpy - tjirpy) 💃💃💃
👉Volhoubare energie
👉En nog vele meer
Ek is hier om jou die beste van jouself te maak, oefening is medisyne 👌💪
Jy is dit aan jouself verskuldig, ons gee so baie van ons vir ons kinders, man en huis, iewers moet jy vir jouself iets teruggee🌷🌷en by Jumping Divas is ons sielsgenote wat mekaar motiveer, vriendinne maak💃💃💃En die beste van die beste jy word weer n nuwe jy, kry selfvertroue, voel goed oor jouself, liggaam en gees.💪🙏
Ons bemoedig mekaar, leer bymekaar nuwe dinge en idees, elkeen het iets om te gee. Jy het baie meer om te gee as wat jy dink👌👌👌
Sluit aan by n gemeenskap waar dames dieselfde in gemeen het, eerstens om te oefen sonder die risiko van n besering en die beste veiligheid👌🙏tweedens omring jouself met nuwe kennise en maak nuwe vriende💃💃💃
Ons lag, deel, moan almal lekker saam, maar op die einde van die dag het ons almal net een doel om gelukkig en gesond te bly🙏👌💪
Laastens...het jy geweet, n fikse lyf wat gereeld oefen, herstel baie vinniger na n operasie as iemand wat geen oefening doen nie.
So kom, kom word deel van hierdie wonderlike groepklasse. Daar is n tyd wat jou gaan pas🕛 + Aanlyn klasse🖥️
DM my vir tye en pryse
📞0824511307
Jou Trainer (Riekie) 🎓Lisa Raleigh
2020 - 2026