03/09/2026
🏉🎉 WAT ’N ONGEOOFLIKE FONDSINSAMELING! 🎉🏉
Ons is trots om ons wenners aan te kondig!
🦌 Jagervaring Wenner
Baie geluk aan Sarel Huisamen! 🎟️
W2D-361991
Jy is die gelukkige wenner van die ongelooflike Luiperdskloof Safaris Jagervaring!
🏆 Most Tickets Sold Wenners
🥇 1ste Plek: Eugene Etsebeth
* Wen ’n JUMBO RSD Rugby Bal én ’n Limited Edition RSD Shirt.
🥈 2de Plek: Bernard Maree
* Wen ’n Limited Edition RSD Shirt.
🥉 3de Plek: Nico van Hulst
* Wen ’n Limited Edition RSD Shirt.
❤️ Baie dankie!
Aan elke persoon wat ’n kaartjie gekoop, gedeel en ons fondsinsameling ondersteun het—julle het ’n werklike verskil gemaak.
Saam bou ons geleenthede vir jong rugbyspelers om te groei, selfvertroue te ontwikkel en hul drome na te jaag.
RSD Waterberg sê opreg dankie aan elke ondersteuner.