Hartenbos Seefront

Hartenbos Seefront Die pret begin hier! Die wenresep vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie. Hier kan jy kies en keur van die beste winkels en ontspanningsgeriewe. The fun starts here!
(598)

Hartenbos Seefront is diΓ© plek vir oud en jonk vir β€˜n onvergeetlike gesinsvakansie in een van Suid-Afrika se mees betowerende dorpe. Baljaar by ons avontuurpark, of lΓͺ luilekker en bak in die son terwyl jy tuur oor die see. Die pret begin hier!

***

Hartenbos Seefront is the place for young and old for an unforgettable family holiday in one of South Africa's most enchanting towns. Here you can choose and select the best shops and leisure facilities. Have fun at our adventure park or lie lazily and bask in the sun while gazing over the sea.

πŸ’™πŸ½οΈ Vaarwel, MoerbyNa vele jare van heerlike kos, goeie geselskap en kosbare herinneringe neem ons met hartseer afskeid ...
15/09/2026

πŸ’™πŸ½οΈ Vaarwel, Moerby

Na vele jare van heerlike kos, goeie geselskap en kosbare herinneringe neem ons met hartseer afskeid van Moerby. πŸ™‹β€β™‚οΈ

Moerby was meer as net 'n eetplek. 🍲

Dit was 'n plek waar familie en vriende bymekaar gekom het, waar stories πŸ“• gedeel is, lag weerklink het en onvergeetlike herinneringe geskep is. πŸ’­

Vir baie inwoners en vakansiegangers was 'n besoek aan Hartenbos Seefront eenvoudig nie volledig sonder 'n draai by Moerby nie. 🫢🏼

Ons wil graag ons opregte waardering uitspreek vir die bydrae wat Moerby oor die jare tot die Hartenbos Seefront-gemeenskap gemaak het. 🀩

Julle was deel van ons storie, en daarvoor sal ons altyd dankbaar wees. πŸ™πŸΌ

Aan die eienaars, bestuur en personeel: dankie vir julle harde werk, passie en die verskil wat julle gemaak het in die lewens van soveel mense. πŸ₯°

Terwyl hierdie hoofstuk afsluit, wens ons julle alle voorspoed, sukses en nuwe geleenthede toe vir die toekoms.πŸ™ŒπŸΌ

🌟 Dankie vir die herinneringe. Dankie vir die smaak van Hartenbos Seefront. Dankie, Moerby.πŸ’œ

πŸ’™πŸ΄πŸŒŠ

What's a dress-up day without a hat? πŸ‘’Shop our collection of character hats and top off every dress up day! 🎩Promo runs ...
15/09/2026

What's a dress-up day without a hat? πŸ‘’

Shop our collection of character hats and top off every dress up day! 🎩

Promo runs 7 September – 15 October 2026.

Tuesday’s looking twice as tasty. πŸ”πŸ” Buy a Chicken πŸ— or Wimpy Beef πŸ” Burger Combo and get another one FREE. Now, which o...
15/09/2026

Tuesday’s looking twice as tasty. πŸ”πŸ”

Buy a Chicken πŸ— or Wimpy Beef πŸ” Burger Combo and get another one FREE.

Now, which one are you choosing? πŸ‘€

T&Cs apply.

✨ NUWE HANDELSURE – Hartenbos Seefront ✨Die somer is hier en die ATKV se warmwater‑swembad is oop! πŸŒŠβ˜€οΈ Kom geniet ’n sei...
14/09/2026

✨ NUWE HANDELSURE – Hartenbos Seefront ✨

Die somer is hier en die ATKV se warmwater‑swembad is oop!

πŸŒŠβ˜€οΈ Kom geniet ’n seisoen vol pret, familie‑tyd en spesiale geleenthede.

Hier is ons nuwe handelsure vanaf πŸ“… 15 September 2026 tot 15 Januarie 2027

πŸ›οΈ Winkels & Kiosks (Nie‑kos)

β€’ Ma–Vr: 09:00 – 18:00 (Desember: tot 20:00)
β€’ Sa: 09:00 – 17:00
β€’ So: 09:00 – 15:00 / 17:00 (vakansie)
β€’ Publieke Vakansiedae: 08:00 – 18:00

πŸ” Afhaalwinkels (Take‑Away)

β€’ 15 Sept – 30 Nov: 10:00 – 21:00
β€’ 1 Des – 15 Jan: 09:00 – 22:00
β€’ Publieke Vakansiedae: tot 22:00 (24 Des: tot 20:00)

🍽️ Restaurante

β€’ Elke dag: 11:00 – 22:30
β€’ Publieke Vakansiedae: 11:00 – 22:30 (24 Des: tot 21:00)

πŸŽ„ Geen verpligte handel op Kersdag.

🌟 Hartenbos Seefront – Die pret begin hier! 🌟

________________________________________________________________

✨ NEW TRADING HOURS – Hartenbos Seefront ✨

Summer has arrived and the ATKV heated pool is open! πŸŒŠβ˜€οΈ
Come and enjoy a season filled with fun, family time, and exciting events.

πŸ“… Here are our updated trading hours from 15 September 2026 – 15 January 2027

πŸ›οΈ Shops & Kiosks (Non‑Food)

β€’ Mon–Fri: 09:00 – 18:00 (December: until 20:00)
β€’ Sat: 09:00 – 17:00
β€’ Sun: 09:00 – 15:00 / 17:00 (holiday)
β€’ Public Holidays: 08:00 – 18:00

πŸ” Take‑Away Tenants

β€’ 15 Sept – 30 Nov: 10:00 – 21:00
β€’ 1 Dec – 15 Jan: 09:00 – 22:00
β€’ Public Holidays: until 22:00 (24 Dec: until 20:00)

🍽️ Restaurants

β€’ Daily: 11:00 – 22:30
β€’ Public Holidays: 11:00 – 22:30 (24 Dec: until 21:00)
πŸŽ„ No compulsory trading on Christmas Day.

🌟 Hartenbos Seefront – The fun starts here! 🌟



Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!Hannelie Van Zyl, Zella Andezale, Madelein Jantjies, Miche...
13/09/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!

Hannelie Van Zyl, Zella Andezale, Madelein Jantjies, Michelle Raulstone, Kezma Kilian, Bederfeez Geskenke, Carika Van Der Hoven, Mercia Meyer, ChantΓ© Kruger, Cindy York, Laetetia Kay Van Niel, Dewald Johan Saayman

11/09/2026

🎡 Kom ontspan met live entertainment by Ill Mazzo! 🌊🍹
Die son sak oor die see, die musiek speel sag β€” dis tyd om te ontspan, kuier en geniet! 🌞✨
Kom geniet ’n heerlike atmosfeer met live musiek, goeie kos en fantastiese vibes by Ill Mazzo, Hartenbos Seefront.

Bring jou vriende, familie of sommer net jouself β€” dis die perfekte plek om die week af te sluit met styl. πŸ’ƒπŸ½πŸ•ΊπŸ½

πŸ“ Ill Mazzo – Hartenbos Seefront
🎢 Live entertainment
🍸 Ontspan, kuier, geniet!

🌫️ Nog ’n einde aan ’n mistige dag by Hartenbos Seefront 🌊Die see lΓͺ stil en sag onder ’n grys hemel, skepe wag geduldig...
10/09/2026

🌫️ Nog ’n einde aan ’n mistige dag by Hartenbos Seefront 🌊

Die see lΓͺ stil en sag onder ’n grys hemel, skepe wag geduldig op die horison, en die laaste lig van die dag vou alles in ’n rustige stilte.

Soms is dit juis hierdie kalm oomblikke wat herinner hoe mooi die kus kan wees β€” selfs wanneer die son wegkruip. πŸ’™









Dit is β€˜n prag-mooi sonsondergang πŸŒ… by Hartenbos Seefront.
09/09/2026

Dit is β€˜n prag-mooi sonsondergang πŸŒ… by Hartenbos Seefront.

πŸŒŠπŸ‡ΏπŸ‡¦ TUG-OF-WAR WORLD CHAMPIONSHIPS 2026 πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸŒŠMossel Bay gaan internasionaal skitter! 🌍✨Van 16–19 September 2026 word ons p...
09/09/2026

πŸŒŠπŸ‡ΏπŸ‡¦ TUG-OF-WAR WORLD CHAMPIONSHIPS 2026 πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸŒŠ
Mossel Bay gaan internasionaal skitter! 🌍✨

Van 16–19 September 2026 word ons pragtige kusdorp die slagveld van krag, spanwerk en trots wanneer spanne van regoor die wΓͺreld meeding vir die titel van WΓͺreldkampioen! πŸ’ͺπŸ†

Kom beleef die opwinding, energie en gemeenskapsgees β€” teen die asemrowende agtergrond van die see, berge en Mossel Bay se warm gasvryheid. πŸŒ…πŸ’™

πŸ“ Mossel Bay, Suid-Afrika
πŸ“… 16–19 September 2026
🎯 TWIF World Championships

πŸ’– EstiQ – Eksklusiewe Drag by Hartenbos Seefront πŸ’–Kom ontdek ’n wΓͺreld van styl en elegansie!By EstiQ wag daar pragtige ...
09/09/2026

πŸ’– EstiQ – Eksklusiewe Drag by Hartenbos Seefront πŸ’–

Kom ontdek ’n wΓͺreld van styl en elegansie!
By EstiQ wag daar pragtige uitrustings, unieke patrone en moderne snitte wat jou laat uitstaan – perfek vir elke geleentheid. 🌷

πŸ‘— Van vrolike somerrokke tot luukse alledaagse drag – hier vind jy iets besonders vir elke smaak.
🌿 Stap in, voel die flair, en laat jou styl praat!

πŸ“ EstiQ, Hartenbos Seefront

Address

156 Paardekraal Avenue
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 18:00
Sunday 08:00 - 15:00

Telephone

+27760425104

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartenbos Seefront posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share