Hartenbos Pretpark

Hartenbos Pretpark Kom en kyk na die mooie Hartenbos, die see en Mosselbaai vanuit Hartenbos se eie 'groot wiel'. As jy gelukkig is sien jy dalk n walvis of n skool dolfyne.

Kontak ons gerus vir kinderpartytjies of spesiale funksies.

Somer is oppad en ons staan gereed met ons nuwe Facebook blad! Gaan kyk bietjie en bly só op hoogte met die pret en ples...
27/11/2016

Somer is oppad en ons staan gereed met ons nuwe Facebook blad! Gaan kyk bietjie en bly só op hoogte met die pret en plesier op Hartenbos.

www.facebook.com/HartenbosSeefront/

Nuwe dinge is mos lekker! En ons nuwe Facebook blad is een van hulle. Loer in om te sien watse opwindende dinge by Harte...
13/11/2016

Nuwe dinge is mos lekker! En ons nuwe Facebook blad is een van hulle. Loer in om te sien watse opwindende dinge by Hartenbos Seefront aan die gebeur is.

www.facebook.com/HartenbosSeefront/

25/10/2016

Hartenbos Desember program is beskikbaar by Hartenbos Seefront se facebook blad, gaan like gerus hulle blad vir al die jongste Hartenbos nuus https://www.facebook.com/HartenbosSeefront/…

Die pret begin hier! Die wenresep vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.

14/10/2016

Lede van die blad kan gerus die nuwe blad, Hartenbos Seefront gaan like. Al die nuutste nuus oor die ontwikkeling as ook alle programme vir Desember 2016 is op die blad beskikbaar. Hierdie blad sal na die seisoen toegemaak word, so vir al die konserte en vermaak gaan besoek gerus die nuwe blad by : https://www.facebook.com/HartenbosSeefront/?hc_ref=NEWSFEED&fref=nf

Die pret begin hier! Die wenresep vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.

11/11/2015
20/08/2015

Hartenbos pretpark (funfair) is nou gesluit vir ontwikkeling

11/01/2015

net so vinnig as wat die vakansie begin het, het dit nou amper ten einde gekom. veilig ry en sien julle gou weer. vir die gelukkiges wat nog n week vakansie het, geniet dit.

Address

Hoek Van Paardekraal Straat En Groenkop Laan
Hartenbos
6500

Opening Hours

Saturday 10:00 - 19:00
Sunday 00:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartenbos Pretpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share