Worcester Rebels

Contact the business

Worcester Rebels Junior cricket team that consists of talented cricketers of Worcester and surroundings.

Wat 'n fantastiese eerste Rebels Golf dag! 🐺 De Doorns baie dankie vir jul ondersteuning. Baie geluk aan al ons wenners....
24/10/2026

Wat 'n fantastiese eerste Rebels Golf dag! 🐺 De Doorns baie dankie vir jul ondersteuning. Baie geluk aan al ons wenners. Mag hierdie die eerste van baie wees. 🏏⛳🏌🩵

MSL CAPPING LOADING......
23/10/2026

MSL CAPPING LOADING......

Breede Bash het nuwe krieket sterre laat skitter. Hier is die o13 Super Team lys wat deur die MVP lys na afloop van die ...
06/10/2026

Breede Bash het nuwe krieket sterre laat skitter. Hier is die o13 Super Team lys wat deur die MVP lys na afloop van die toernooi bepaal is. 🐍🦅🐆🦂🏏

Breede Bash het baie hoogtepunte, pret en gesonde kompeisie gelewer. Hier is die o11 Super Team soos bepaal deur die MVP...
06/10/2026

Breede Bash het baie hoogtepunte, pret en gesonde kompeisie gelewer. Hier is die o11 Super Team soos bepaal deur die MVP lys aan die einde van die toernooi. 💜🩵💚❤🏏

05/10/2026

Lekkerste memories van Finals dag by die Breede Bash 🏏💜💙💚❤️

Breede Bash wil BAIE DANKIE sê aan ons borge wat die toernooi moontlik gemaak het. Dankie vir die ondersteuning van ons ...
05/10/2026

Breede Bash wil BAIE DANKIE sê aan ons borge wat die toernooi moontlik gemaak het. Dankie vir die ondersteuning van ons visie, passie vir krieket en 'n geleentheid vir elke speler om sy droom uit te leef. AluFlex Aluminium SHX Cricket Aquamotian groep

Ons is dankbaar vir wonderlike beamptes wat die Breede Bash gehelp het on 'n reuse sukses te wees. Ure in die son in war...
05/10/2026

Ons is dankbaar vir wonderlike beamptes wat die Breede Bash gehelp het on 'n reuse sukses te wees. Ure in die son in warm swart broeke is nie altyd pret nie, maar bly om te sien die gemoed bly positief!

Breede Bash Finals day:U13 Team winners:Rossouw Falcons !!!!
05/10/2026

Breede Bash Finals day:
U13 Team winners:
Rossouw Falcons !!!!

Breede Bash Finals day:U11 Team winners:AluFlex Aluminium  Scorpions !!!
05/10/2026

Breede Bash Finals day:
U11 Team winners:
AluFlex Aluminium Scorpions !!!

Breede Bash Finals day:MVP of the Tournament:U13: Jan Pienaar (Falcons)U11: Thomas Duvenage (Scorpions)
05/10/2026

Breede Bash Finals day:
MVP of the Tournament:
U13: Jan Pienaar (Falcons)
U11: Thomas Duvenage (Scorpions)

Address

Breede Valley
6850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Worcester Rebels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Worcester Rebels:

Shortcuts

Share