Progress rugby klub

Progress rugby klub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Progress rugby klub, Sports Team, R43 towards Ceres, Breede Valley.

08/09/2026

Al wat ek weet Rawsonville R.F.C kan nie in die reen speel nie, so ek wen alreeds 🤷

07/09/2026

Villagers Breërivier
GOUDINI UNITED R.F.C
Progress rugby klub
Rawsonville R.F.C
Ons soek n miss Guy model show elke klub skryf paar spelers in en ons kyk wie is die wenners, leke fun aand?

07/09/2026

Cashwill Moses 🤣🤣🤣🙆

07/09/2026

Dawn 😂

07/09/2026

Wakkie🕺

07/09/2026

Mecarl Kustoor 👑

07/09/2026

Clayton Carl Kustoor op sy beste🤣🤣🤣

Hierdie naweek besoek ons Rawsonville  R.F.C  vir n friendly vir voorbereiding vir hul uitspele.Kom geniet die mooi dag ...
07/09/2026

Hierdie naweek besoek ons Rawsonville R.F.C vir n friendly vir voorbereiding vir hul uitspele.

Kom geniet die mooi dag saam met ons ❗❗

07/09/2026

Hierdie naweek speel ons teen Rawsonville R.F.C op hoffie park, as daar nuwe spelers is wat wil aansluit by Progress rugby klub is jy meer as welkom hierdie week daar sal oefening wees ook vir die week. As jy wil aansluit en vervoer soek oefenveld toe

W.app - 0764677708

07/09/2026

Rawsonville R.F.C ek soek jou beste span, niks van mane rus nie stuur some die Linge ook hulle het nog nie gevoel hoe ons voel nie😤

Address

R43 Towards Ceres
Breede Valley
6857

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Progress rugby klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category