United STARS RFC

United STARS RFC OFFICIAL PAGE OF UNITED STARS RFC / EST 2025
Alone we are strong, together we are unstoppable. ❤️🖤

SUPPORTER SWEETPAKKE !!! R650 - Volwassenes. R500-Kinders 0/12 .
03/06/2026

SUPPORTER SWEETPAKKE !!!
R650 - Volwassenes.
R500-Kinders 0/12 .

SUPPORTER GOLFERS BESKIKBAAR !!R280 - Volwassenes R260-Kinders o/12 .
03/06/2026

SUPPORTER GOLFERS BESKIKBAAR !!
R280 - Volwassenes
R260-Kinders o/12 .

01/06/2026

Goeie dag almal
Ons hoop dit gaan goed met almal.
Ons het tans ’n vakature beskikbaar in ons span vir ’n Noodhulpbeampte. Indien jy belangstel en oor die nodige kwalifikasie beskik (Noodhulp Vlak 1), is jy meer as welkom om by ons span aan te sluit.
Indien jy enige hulp of leiding benodig, sal daar iemand beskikbaar wees om jou met BokSmart by te staan.
Let Wel :
Neem asseblief kennis dat hierdie ’n vrywillige posisie is en daar geen betaling betrokke is nie. Jy doen dit uit liefde vir rugby en om die spelers en klub te ondersteun. As deel van die span sal jy egter gratis toegang by die hekke ontvang tydens wedstryde .
Kontak : @ Junicia : 0660651172 vir verdere informasie . 🖤❤️

01/06/2026

Let Wel !!!

Oefening gaan voort vir 2de rondte !! ❤️🖤

Let Wel !!Braai datum het geskyf na 13 Junie . 🖤❤️
25/05/2026

Let Wel !!

Braai datum het geskyf na 13 Junie . 🖤❤️

Golfers is beskikbaar !!Werk slegs op bestellings met n 50% deposito . bestellings kan gemaak word via whatsapp : 066065...
25/05/2026

Golfers is beskikbaar !!
Werk slegs op bestellings met n 50% deposito .
bestellings kan gemaak word via whatsapp : 0660651172 @ Junicia .

R280 vir volwassenes .
R250 Kinders 0/12 .🖤❤️

24/05/2026

Hierdie is net ’n herinnering dat rugbyoefening amptelik op Dinsdag, 26 Mei begin. Dit is belangrik dat elke speler daar sal wees, aangesien ons gaan begin met oefeninge, fiksheid, spanwerk en voorbereiding vir die seisoen wat voorlê. Maak asseblief ’n moeite om daar te wees en betyds op te daag sodat ons behoorlik as ’n span kan begin.

Toewyding en bywoning is baie belangrik, en elke oefening tel. Kom met ’n goeie houding, respek vir mekaar en die bereidwilligheid om hard te werk en saam te verbeter. Ons sien uit daarna om almal daar te sien en hierdie ’n sterk en suksesvolle seisoen te maak. 🏉

Stars . ❤️🖤

United Stars - 31  . ❤️🖤🔥Birdview - 19Dankie Birds vir die goeie game , julle wys regtig goeie sportman gees , kan nie w...
09/05/2026

United Stars - 31 . ❤️🖤🔥
Birdview - 19

Dankie Birds vir die goeie game , julle wys regtig goeie sportman gees , kan nie wag om 2de rondte julle te kom besoek nie . 💙



.

Come and support ! This is Our last Game of the 1st round . ❤️🖤Our First Team To Take on Birdview . 🔥
08/05/2026

Come and support !
This is Our last Game of the 1st round . ❤️🖤
Our First Team To Take on Birdview . 🔥



Address

Breede Valley
6850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when United STARS RFC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to United STARS RFC:

Share

Category