28/03/2026
JP Swarts jou speeldae het tot n einde gekom in 2026. Wat n voorreg was dit om deel van jou journey te wees. Behalwe vir jou vaardighede op die veld is jou karakter en lojaliteit die eienskappe wat my die meeste beindruk het oor die jare. Jou deursettingsvermoe om altyd United te wil verteenwoordig sal altyd in ons gedagtes wees. Dankie vir alles deur dekades van diens aan ons klub,op en van die veld. Sterkte met die nuwe uitdagings as afrigter vd Jong manne. Go well my friend. We salute you