03/09/2026
Bloemhof Rolbalklub nooi alle belangstellendes (oud en jonk) in die Bloemhof omgewing hartlik uit om saam ons te kom Rol. Enige navrae kan aan Ina du Toit gerig word.
Kom doen iets positiefs vir Liggaam en Siel.