Bloemhof Fishing

Bloemhof Fishing Fulltime Recreational freshwater Boat and shore angling, share information and angling tips, fotos and short discriptions with successes!. At Bloemhof dam!

18/04/2017

This page will come allive again after the Bloemhof Bonanza! Alot has happend after previous update! Huge things on the way, technicks, fotos and much more!

My nuwe cooker....halfeer voorbereidings tyd! Kook meer mielies, n must have vir boothengel!
14/08/2016

My nuwe cooker....halfeer voorbereidings tyd! Kook meer mielies, n must have vir boothengel!

My boot se nuwe jocky wiel.....kan boot nou op meer plekke in die dam sit...nie nootwendig by lauch nie! Word met hand i...
14/08/2016

My boot se nuwe jocky wiel.....kan boot nou op meer plekke in die dam sit...nie nootwendig by lauch nie! Word met hand ingestoot en met lang tou uitgetrek, geen 4x4 nodig! Bakkie op droeë grond, waneer boot uitgetrek word!

14/08/2016
Waar ons geanker het vir die aand!
14/08/2016

Waar ons geanker het vir die aand!

Deernag, Winterhengel sessie! Laat middag aangekom by die dam, nadat ons geanker het en gerei opgestel het....het die de...
14/08/2016

Deernag, Winterhengel sessie! Laat middag aangekom by die dam, nadat ons geanker het en gerei opgestel het....het die deernag sessie begin! Vissies het redelik saamgewerk en ek vang op die sessie 89 karp, onder andere n karp van 7.3kg en nog een van 9.02kg.... het die geveg verloor met nog 2 ander duk karpe! Nogmaals n lekker, maar baie challenging sessie! My gas op die boot hengel 61 karp.... Bloemhof dam, saam Wicket Fishing....kom bederf jouself, jou vis vraat!

Vroeg more sons opkoms oor Bloemhof!!! Watter vooreg is dit nie... Om op my agterstoep, hierdie fantastiese vooreg te ka...
19/07/2016

Vroeg more sons opkoms oor Bloemhof!!! Watter vooreg is dit nie... Om op my agterstoep, hierdie fantastiese vooreg te kan he, om in my Skepper se tuin....so lekker te kan baljaar!!!

Nog n goeie winters hengel uitstappie saam my neef en sy vrou as gas hengelaars! Dawid en Esbelinda Booysen... Eerste ma...
19/07/2016

Nog n goeie winters hengel uitstappie saam my neef en sy vrou as gas hengelaars! Dawid en Esbelinda Booysen... Eerste maal uit op boothengel, en die vissies word gevang! Esbelinda met haar PB met n 4kg karpie! Great dag en geleentheid om die passie te deel met mense famielie en mede liefhebbers!!!

On his way back to Roodepoort, my brothers son Eteine.... Love this young man and his passion for angling!!!
19/07/2016

On his way back to Roodepoort, my brothers son Eteine.... Love this young man and his passion for angling!!!

Meanwhile in Bloemhof....Eteine cuaght his PB carp from the boat 7.7kg, he caught over 100 carp in his trip and much hap...
19/07/2016

Meanwhile in Bloemhof....Eteine cuaght his PB carp from the boat 7.7kg, he caught over 100 carp in his trip and much happy chap, went back to Rodepoort filled with memories and experiance of a lifetime!!! Thank you for an awesome time!!! See forward on having you in Desember....

Address

Bloemhof
2660

Opening Hours

Wednesday 14:00 - 18:00
Saturday 14:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloemhof Fishing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share