Bloemhof Perde Klub

Bloemhof Perde Klub Bloemhof Perde Klub se doel is om perdry en Westren Mounted Games (SANESA sowel SWAMGA) in Bloemhof

Jy moet kom....Baie pryse...ongelooflike kompetiesie. Beste van die beste op die dag. Kontak Lieben vir inligting
15/05/2026

Jy moet kom....Baie pryse...ongelooflike kompetiesie. Beste van die beste op die dag. Kontak Lieben vir inligting

15/05/2026

Bloemhof arena gereed vir Interprovincial Noordwes.

Veteran Barrel RaceChampion Lieben FourieVeteran Big TReserve Champ Lieben Fourie Veteran Fig 8 FlagsChampion Lieben Fou...
28/09/2024

Veteran Barrel Race
Champion
Lieben Fourie

Veteran Big T
Reserve Champ
Lieben Fourie

Veteran Fig 8 Flags
Champion
Lieben Fourie

Veteran Bi Rangle
Champion
Lieben Fourie

Veteran Hurry Scurry
Reserve Champ
Lieben Fourie

Veteran Polles 2
Champion
Lieben Fourie

Veteran poles 1
Champion
Lieben Fourie

Veteran Quadrangle
3 rd
Lieben Fourie

Veteran Single Stake
Reserve Champ
Lieben Fourie

Veteran Speed Ball
3 rd
Lieben Fourie

Trailor tekoop. Ingerig om tans 3 perde op 'n hoek te laai. Kan 4 laai. Hendred aste, 2.5 ton, een met remme, feitlik nu...
18/09/2024

Trailor tekoop. Ingerig om tans 3 perde op 'n hoek te laai. Kan 4 laai. Hendred aste, 2.5 ton, een met remme, feitlik nuut. Hak ook splinternuut. 4.5 m bakspasie. 1.8 m wyd. Bande 15 duim, nog 90 % loop. Laai soos 'n droom, sleep soos 'n droom. R 40 000 onderhandelbaar. Met mat, sonder mat R 35 000. Kontak my op 0734774124.

18/09/2024

Gebruikte Zipp internet router, met skottel beskikbaar vanaf 1 Oktober. R 700 kontant onderhandelbaar. Instelasie kos R 1000. Totaal R 1700. Nuwe instelasie kos R 2800. Kontak my op 063 688 1139

Ou grote ding...ry darem deesdae self hardegat...dankie Vader
15/09/2024

Ou grote ding...ry darem deesdae self hardegat...dankie Vader

Sjoe...dankie Vader vir die pragtige perd. Quarter Horse power...Kom hou maar die kombinasie dop, Nationals 2024
15/09/2024

Sjoe...dankie Vader vir die pragtige perd. Quarter Horse power...Kom hou maar die kombinasie dop, Nationals 2024

Trailor tekoop. Kan 4 perde gemaklik laai, perde staan op 'n hoek. Laai tans 3. Laai soos 'n droom. Sleep soos 'n droom....
09/09/2024

Trailor tekoop. Kan 4 perde gemaklik laai, perde staan op 'n hoek. Laai tans 3. Laai soos 'n droom. Sleep soos 'n droom. Nuwe, 2.5 ton aste, 1 briek. Feitlik nuwe bande, 15 duim. Gevlegde mat. Nuwe swaardiens hak. R 55000 onderhandelbaar. Kontak my op 0636881139

Dringend opsoek na soortgelyke stang. Kontak my op 063 688 1139
27/08/2024

Dringend opsoek na soortgelyke stang. Kontak my op 063 688 1139

Trotse quarter horse eienaar..
25/08/2024

Trotse quarter horse eienaar..

Dringend opsoek na soortgelyke stang. 2 ee ✋️
14/08/2024

Dringend opsoek na soortgelyke stang. 2 ee ✋️

Address

Clover Straat
Bloemhof
2660

Telephone

0845804802

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloemhof Perde Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share