PRO DEO Swemskool / Swim school

PRO DEO Swemskool / Swim school We are a lovely swimming school located in Bloemhof North West . Water Safety is our main priority!!


Baie geluk met jou BDay liefste Anemieke !! Mag jou nuwe lewensjaar vol wonderlike avonture wees πŸ’™πŸ©· Tannie Tanya is baie...
03/09/2025

Baie geluk met jou BDay liefste Anemieke !! Mag jou nuwe lewensjaar vol wonderlike avonture wees πŸ’™πŸ©· Tannie Tanya is baie trots op jou - jys n fantastiese swemmer ! 🐟🦈🩷

21/08/2025
21/08/2025

Kan byna nie glo 'n nuwe swem seisoen is op ons nie !!😁

Ek sien so uit om hierdie nuwe seisoen aan te pak met 'ou'en nuwe swemmers .

Ek dank Pappa God vir die talent wat Hy vir my en elke kind gegee het en ek's dankbaar ons kan saam ons talente gebruik .


Mag jou nuwe lewensjaar net so amazing wees soos jy liefste Jandre ! 4 Has never looked this good 😎😁Lekker verjaar bul m...
02/12/2024

Mag jou nuwe lewensjaar net so amazing wees soos jy liefste Jandre !
4 Has never looked this good 😎😁
Lekker verjaar bul man , hoop jy eet BAIE koek !! πŸ€—πŸŒΊ
Ons lief jou baie

Met n span soos julle , kan mens die wΓͺreld aanvat sonder worries ! Beste span ouers en swemmers onder die son !!
28/11/2024

Met n span soos julle , kan mens die wΓͺreld aanvat sonder worries ! Beste span ouers en swemmers onder die son !!

08/11/2024

Mianke jou YSTER !! πŸ’ͺπŸ»πŸ’œ

Address

29 B De Beer Street
Bloemhof

Telephone

+27783490127

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PRO DEO Swemskool / Swim school posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PRO DEO Swemskool / Swim school:

Share