10/08/2026
Baie geluk aan 5 van ons spelers wat ingesluit is by die Cheetahs Amateur span, hulle het die afgelope naweek teen die Griquas in Kimberly gaan speel
Jan Els
Bull Botes
Francois Booysen
Nimo van der Merwe
MC Grove
Cheetahs Amateur 39
Griquas Amateur 17
🍻 🏉