Vengers Ringbal Club

Vengers Ringbal Club Vengers Ringball Club
Vengers Ringbal Klub

NEVER GIVE UP !

14/08/2026
09/08/2026
Dit is waaroor sport gaan, n hart vol passie en uiterste trots. Julle maak ons trots dames. Julle kan so trots wees op j...
08/06/2026

Dit is waaroor sport gaan, n hart vol passie en uiterste trots. Julle maak ons trots dames.
Julle kan so trots wees op julle self girls. Vengers Ringbal Club is ongelooflik geeรซr om julle deel van ons te noem ๐Ÿ๐Ÿ’ช๐Ÿป
๐Ÿฆธโ€โ™€๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿฆธโ€โ™‚๏ธ

Baie sterkte aan ons Vengers Dames A1 wat die liga wenners was, wat gaan deelneem aan die Klubkampioenskappe te Brandwag...
05/06/2026

Baie sterkte aan ons Vengers Dames A1 wat die liga wenners was, wat gaan deelneem aan die Klubkampioenskappe te Brandwag Hoรซrskool 6 Junie 2026

Julle harde werk, nederigheid deur die seisoen het hierdie prestasie moontlik gemaak, maak nie saak wat julle kant toe gekom het nie julle het sterk gestaan en nederig gebly. Julle integriteit en deursettingsvermoรซ deur die seisoen en in die finale was iets om te aanskou. Julle was ontneem maar het nogsteeds gewys julle is wie julle is. Met die leiding van julle afrigter Annatjie Serfontein Hartslief het julle sterk gestaan en saam gestaan. Julle band as span is iet ongelooflik,wat n voorbeeld vir die res van ons.
Julle speel harde ringbal en nie lelike of opsetlike ringbal nie daar is n verskil die passie waarmee julle dit doen is besonders.

Ons wil net se dat Vengers Ringbal Klub 100% agter julle staan.
Gaan en doen wat julle weet hoe en wat om te doen.
Trots is ons al klaar op julle.

Annatjie gaan vat jou span en geniet wat julle lief is om te doen.
Hou jou kop hoog en lei jou span soos net jy weet hoe om dit te doen.๐Ÿ’ช๐Ÿป๐Ÿ

Vengers liefde
NEVER GIVE UP!!!!
Iets wat julle nie doen nie en keer op keer bewys het....

๐Ÿฆธโ€โ™€๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿฆธโ€โ™‚๏ธ




Congratulations to our  Miss Ringball, Nadia Hartslief and our Mr Ringball JD Labuschagne, on being crowned the winners ...
31/05/2026

Congratulations to our Miss Ringball, Nadia Hartslief and our Mr Ringball JD Labuschagne, on being crowned the winners at the Mr & Miss EN Ringball competition last night! ๐Ÿ‘‘๐Ÿ‘‘๐Ÿ‘ธ๐Ÿคด

Nadia and JD made us incredibly proud Congratulations on you excellent achievement.



Boodskap vanaf ons voog Loraine Verwey wat dit ongelukkig nie dit kon maak na ons EN funksie toe nie.Baie dankie vir die...
30/05/2026

Boodskap vanaf ons voog Loraine Verwey wat dit ongelukkig nie dit kon maak na ons EN funksie toe nie.
Baie dankie vir die pragtige boodskap ind waardeer dit opreg
๐Ÿฆธโ€โ™€๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿฆธโ€โ™‚๏ธ

EN League Finals 23 May 2026Goudrif Congratulations to all our teams on your results in the finals.๐ŸAs management, we ar...
25/05/2026

EN League Finals
23 May 2026
Goudrif

Congratulations to all our teams on your results in the finals.๐Ÿ

As management, we are extremely proud of every team that made it to the finals๐Ÿ’ช๐Ÿป

Well done to all our teams your hard work and commitment have made us incredibly proud.๐Ÿฆธโ€โ™€๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿฆธโ€โ™‚๏ธ

Vengers we are proud ๐Ÿ‘๐Ÿป

6 out of 8 teams ๐Ÿ’ช๐Ÿป๐Ÿ’ช๐Ÿป
๐Ÿฆธโ€โ™€๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿฆธโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ

(Korfbal) Ringball our passion.
๐Ÿฆธโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿฆธโ€โ™€๏ธ

๐Ÿฆธโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿฆธโ€โ™€๏ธ๐ŸSuper Super Trots ๐Ÿ’ช๐Ÿป
22/05/2026

๐Ÿฆธโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿฆธโ€โ™€๏ธ๐Ÿ

Super Super Trots ๐Ÿ’ช๐Ÿป

๐Ÿฆธโ€โ™€๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿฆธโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ๐Ÿ’ช๐Ÿป
21/05/2026

๐Ÿฆธโ€โ™€๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿฆธโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ๐Ÿ’ช๐Ÿป

Hoรซrskool Brandwag Benoni
18/05/2026

Hoรซrskool Brandwag Benoni

Address

4 Typhoon Straat Airfield Benoni
Benoni
1501

Opening Hours

Monday 05:00 - 20:00
Tuesday 05:00 - 20:00
Wednesday 05:00 - 20:00
Thursday 05:00 - 20:00
Friday 05:00 - 20:00
Saturday 06:00 - 19:00
Sunday 06:00 - 19:00

Telephone

+27828509153

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vengers Ringbal Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vengers Ringbal Club:

Shortcuts

Share