Young Hearts Rugby Football Club

Young Hearts Rugby Football Club Young Hearts RVK is 'n amateur rugbyspan in die Grootuitdaag Kompetisie van die Boland Rugby Unie.

🔥 ROUND 2 LOADING 🔥The first round laid the foundation — now the real battle continues.Our Young Hearts warriors take th...
11/06/2026

🔥 ROUND 2 LOADING 🔥

The first round laid the foundation — now the real battle continues.

Our Young Hearts warriors take the field once again in the Boland Grand Challenge West Coast, carrying the pride of our community.

We need every voice, every cheer, and every supporter behind the Team.

📢 Bring your family, bring your friends, and let's fill the sidelines with black and gold!

💛🖤 One Club. One Family. One Heartbeat.

01/06/2026
*We go again this week*Ons is tuis by die Grafkelder. Kom support die manne in die 💛🖤Pensioners gratis met bewys.
28/05/2026

*We go again this week*

Ons is tuis by die Grafkelder. Kom support die manne in die 💛🖤

Pensioners gratis met bewys.

Young Hearts v Piketberg - 09 Mei 2026
16/05/2026

Young Hearts v Piketberg - 09 Mei 2026

NEEM ASB KENNIS
13/05/2026

NEEM ASB KENNIS

‼️‼️ Met liefde vir die 💛🖤
11/05/2026

‼️‼️ Met liefde vir die 💛🖤

Spreuke 35: 26, *As sy praat, is dit met wysheid; as sy leiding gee, is dit met liefde*💛🖤
10/05/2026

Spreuke 35: 26,
*As sy praat, is dit met wysheid; as sy leiding gee, is dit met liefde*

💛🖤

Young Hearts‼️Deesdae speel almal rugby op social media, maar sedert die eerste game wat ek vir YOUNG HEARTS RFC 💛🖤 gesp...
09/05/2026

Young Hearts‼️

Deesdae speel almal rugby op social media, maar sedert die eerste game wat ek vir YOUNG HEARTS RFC 💛🖤 gespeel het, speel ons ons rugby waar dit saak maak op die veld.🏟️

Kom ons hou dit so en wys vir die hele Boland hoe ’n span lyk wat ander completely kan overrun.💯🏆

Ons speel as ’n span wat deur God saamgebind is 🫂,en dit wys elke keer wanneer ons op die veld stap.💯

Aan ons supporters💛🖤: Dankie vir elke skree en elke aanmoediging langs die kantlyn. Julle maak ’n groter verskil as wat julle besef❤️. Sonder julle sou ons nie die kuste ⚰️kon laat sak op DIE GRAFKELDER nie📍.

PSALM 23:4🙏🏽
Al gaan ek ook in ’n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my; U stok en U staf die vertroos my.

Bemoediging deur: Bruceton Ranck (3de Span Onder Kaptein)💛🖤

05/05/2026

Address

Pella Sportground, Mainroad
Atlantis
7348

Telephone

+27723267098

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Young Hearts Rugby Football Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category