Welkom Archery

Call Directions Contact the business

Welkom Archery Archery range for all bow types

29/10/2026

Boogskiet! 31 Oktober Saterdag. 3pm by St Dominque op die sportgrond. Kom kyk. Kom skiet. Gratis. Boë en pyle word voorsien. Kom kyk of jy die volgende kampioen word.
Ouderdom.....vanaf 5 tot 85.
Persone in rolstoele welkom. Kom word deel van die sport. Sien julle
daar.

Archery! Saturday, October 31st. 3pm at St Dominique on the sports field. Come watch. Come shoot. Free. Bows and arrows are provided. Come see if you will become the next champion.
Age.....from 5 to 85.
People in wheelchairs welcome. Come become part of the sport. See you all!

13/10/2026

Boogskiet klasse
Kom skiet Saterdag die 17de om 2 pm gratis op St Dominique se gronde. Jy het nie jou eie boog of toerusting nodig nie. Alles sal voorsien word. Kom alleen. Kom as n familie. Kom as n span. Dit is veilig en baie pret.

Come shoot Saturday the 17th Oct at 2 pm for free on St Dominique's grounds. You do not need your own bow or equipment. Everything will be provided. Come alone. Come as a family. Come as a team. It is safe and a lot of fun.

Kontak: 0839660777

09/10/2026
09/10/2026

Hallo almal. Eindelik kan ons weer boogskiet in welkom. Kom kyk , kom skiet , kom besluit volgende naweek of jy ons volgende kampioen gaan wees. Julle almal wat tuis skool het kom sluit aan! Maak vriende! Kontak my gerus. 0839660777

Wil jy boogskiet. Indoor of outdoor.  Kom join ons.  Kontak my gerus.  Ek kan by jou skool kom afrig. Jou homeschool kid...
04/07/2025

Wil jy boogskiet. Indoor of outdoor. Kom join ons. Kontak my gerus. Ek kan by jou skool kom afrig. Jou homeschool kids kan kom skiet. Enige ouderdom. Toerusting sal verskaf word.

Kom braai saam op Vrouedag.  Virginia gaan n Guinness Book of records sĂŞ rekord probeer breek.  Kom skryf in en kry jou ...
19/06/2024

Kom braai saam op Vrouedag. Virginia gaan n Guinness Book of records sĂŞ rekord probeer breek. Kom skryf in en kry jou naam saam op die rekord geregistreer. Saam met jou inskrywing kry jy jou braaier en wors en die 1ste 700 inskrywings kry n mooi voorskoot ook. Klik en skryf in voor daar nie meer plek is nie. https://qkt.io/Uj93Ft

Well done Zara.
31/10/2020

Well done Zara.

Welcome Anrich
27/10/2020

Welcome Anrich

Well done. Dis hoe dit gedoen word
24/10/2020

Well done. Dis hoe dit gedoen word

Address

By Street Dominque
Welkom

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 20:00
Saturday 13:30 - 16:00

Telephone

+27839660777

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Welkom Archery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Welkom Archery:

Shortcuts

Share

Nearby gyms & sports facilities