09/06/2026
🏉 HELDERBERG SUPPORTERS TRUI 🏉
Bestellings is nou oop!
Wys jou klubtrots met jou eie Helderberg Supporters Trui vir slegs R1000.
📌 Volle betaling vooraf vereis
📌 Geen voorraad word gehou nie
📌 Aflewering tussen 17 en 22 werksdae
📌 Maak seker jou mates is korrek volgens die meetgids
⚠️ Neem asseblief kennis: Ons verskaffer aanvaar nie individuele bestellings nie. Die klub moet 'n minimum van 10 truie bestel voordat die bestelling geplaas kan word. Bestellings sal dus versamel word totdat die minimum hoeveelheid bereik is.
📞 Vir bestellings: Erna – 082 584 3909
🏦 Bankbesonderhede: SA GLOBAL SERVICES (PTY) LTD FNB – Tjekrekening Rekeningnommer: 63057981847
Stuur jou bestelvorm en bewys van betaling om jou bestelling te bevestig.
Ondersteun jou klub met trots 🖤🤍❤️
!