Helderberg Stoei Wrestling

Helderberg Stoei   Wrestling Stoei is ‘n fisiese kompetisie tussen 2 mededingers wat meeding om beheer te kry deur posisie te behou.
(1)

Berei kampioene voor – op en van die mat af 🥇 🤼Ouderdom 6+
🤼Alle vaardigheidsvlakke
🤼Dissipline • Krag • Respek
🤼Sluit vandag by die Helderberg Stoeiklub-familie aan! Daar is ‘n wye verskeidenheid style wat wissel van tradisoneel histories tot modern. Die kompetisie het reëls en regulasies waarvolgens ‘n stoeier die oorhand moet kry teen sy opponent deur pen, skouers teen die mat, grepe en goo

ie te inkorporeer. Strand Stoei Klub het in 2012 tot stand gekom met ‘n handjie vol stoeiers en ons het tans 21 stoeiers op ons boeke. Ons afrigting is van uitstaande gehalte wat ‘n WP en SA afrigter insluit.

😜😜
15/08/2026

😜😜

Baie geluk aan al die stoeiers en coaches. 🤼
07/08/2026

Baie geluk aan al die stoeiers en coaches. 🤼

04/08/2026

Address

N2 Business Centre. Hoek Van N2 & Fabriekstraat
Strand
7140

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 18:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 18:00 - 20:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27825609800

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Helderberg Stoei Wrestling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Helderberg Stoei Wrestling:

Shortcuts

Share

Category